Adultery Over

Owerspel Verby! Vrou Sê, “Kom Huis Toe!”

God is Good! My wife has been involved in adultery for almost two years with a guy she works with. This is the second time she has been involved in adultery in the past three years. She completed divorce papers in April, but had not gone forward in signing them. Yesterday my wife informed me that she is ending her relationship with the other guy today! She also said that she will allow God to restore our marriage!! She asked me to come back to our home!!!

God is Goed! My vrou is al vir amper twee jaar in owerspel betrokke met ‘n ou saam wie sy werk. Dit is die tweede keer in die afgelope drie jaar dat sy in owerspel betrokke is. Sy het in April egskeidings papiere voltooi, maar het nie voort gegaan om hulle te teken nie. Gister het my vrou my ingelig dat sy vandag haar verhouding met die ander ou gaan beeindig! Sy het ook gesê dat sy sal God toelaat om ons huwelik te herstel!! Sy het my gevra om terug te kom na ons huis toe!!!     

The materials I received from you, How God Will Restore Your Marriage and A Wise Man, were a Godsend. Also, visiting your web site daily for the past 7 months was a blessing and an inspiration. I was able to draw so much from others and truly see how God was working in their lives.

Die hulpbronne wat ek van julle ontvang het, Hoe God Jou Huwelik Sal Herstel en ‘n Wyse man, was ‘n Godsgawe. Ook, deur julle webwerf vir die afgelope 7 maande te besoek was ‘n seën en ‘n inspirasie. Ek was in staat om soveel van ander te leer en werklik te sien hoe God in hulle lewens werk.

The key things that God taught me, and it truly was from God as my previous personality would not have done these things, were to humble myself before God and my family and not let pride make my decisions. To fast and pray and take spiritual authority in Christ and do battle.

Die sleutel goed wat God my geleer het, en dit was werklik van God af want my vorige persoonlikheid sou nie hierdie dinge gedoen het nie, wat om myself te verootmoedig voor God en my familie en nie toe te laat dat trots my besluite maak nie. Om te vas en te bid en geestelike auitoritiet in Christus te neem en die stryd aan te pak.

One point in the book that I took to heart was that my battle was not against my wife but against the enemy attacking her and our family. I learned to pray feverishly and to rely on the Word of the Lord to keep me focused. Also, I was taught the power of prayer; I will never again underestimate the power of prayer and others who pray for you! When two or more agree in prayer it shall be done!!

Een punt in die boek wat ek ter harte geneem het was dat my stryd nie teen my vrou was nie maar ten die vyand wat vir haar en ons familie aanval. Ek het geleer om angstig te bid en op die Woord van die Here staat te maak om my gefokus te hou. Ook, het ek die krag van gebed geleer; ek sal nooit weer die krag van gebed en ander wat vir jou bid onderskat nie! Wanneer twee of meer in gebed saamstem dan sal dit gedoen word!!

I learned to be patient, which was the hardest thing of all for me to learn. I always wanted things to happen faster and would then do things in the flesh, which would only make matters worse. God’s timing is not my timing, but God’s work is eternal.

Ek het geleer om geduldig te wees, wat die moeilikste ding van alles vir my was om te leer. Ek wou altyd gehad het dat dinge vinnig moet gebeur en sou dan dinge in my eie sondige natuur doen, wat sake net erger gemaak het. God se tydsberekening is nie my tydsberekening nie, maar God se werk is vir ewig.

I also learned to love unconditionally. Love my wife as Christ loves His church. Through this entire process, God has strengthened my love for my wife.

Ek het ook geleer om onvoorwaardelik lief te hê. Om lief te wees vir my vrou soos wat Christus Sy kerk liefhet. Deur hierdie hele proses, het God my liefde vir my vrou versterk.

And lastly, TRUST GOD with everything; when I totally submitted to Him, and gave Him my marriage, restoration started.

En laastens, om op GOD te VERTROU met alles; toe ek myself heeltemal aan Hom onderwerp het, en vir Hom my huwelik gegee het, het my herstel begin.

Erin, I pray for God’s continued blessing on your ministry and your marriage. I will also continue to pray for those seeking God to restore their marriages.

Erin, ek bid vir God se voorgesitte seëning op jou bediening en jou huwelik. Ek sal ook voortgaan om te bid vir diegene wat herstel in hulle huwelik soek.

Hierdie getuienis en nog baie meer is
BESKIKBAAR in SAGTEBAND 

Die Woord Van Hul Getuienis: Ongelooflike en Kragtige Getuienisse van Herstelde Huwelike deur Mans

KLIK HIER om jou eie eksemplaar te kry en merk en lees hoe ander, soos jy, dit deur hulle Reis na Herstel gemaak het en 'n HERSTELDE HUWELIK ervaar het.

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!