Liewe Vriend,

My name is Tad and I praise the Lord because He has worked in my life by restoring my marriage. Both my wife and I wrote a testimony. But more important than what He’s done for me and my wife—is for YOU to grow in your relationship with the Lord, which is what will bring you instant PEACE and in His timing, your marriage restoration.

My naam is Tad en ek loof die Here omdat Hy in my lewe gewerk het deur my huwelik te herstel. Beide ek en my vrou het ‘n getuienis geskryf. Maar meer belangrik as wat Hy vir my en my vrou gedoen het—is vir JOU om in jou verhouding met die Here te groei wat is wat onmiddellike VREDE sal gee en in Sy tydsberekeing, jou huweliks herstel.

This IS your Divine appointment.
Your life is about to change—forever!!

Dit IS jou Godsgerigte afspraak.

Jou lewe staan op die punt om—vir ewig te verander!!

We are glad you’ve found us and hope you’ll take advantage of the FREE resources we want to provide you that I will share in this evaluation and also more in-depth on Where Do I Begin?

Ons is bly dat jy ons gevind het en hoop jy sal voordeel uit die GRATIS hulpbronne trek wat ons jou wil voorsien wat ek in hierdie evalusie en ook in meer in-diepte in Waar Begin Ek? sal deel.

Next, please click on this link to read my testimony, “Hostility until the DAY of My Breakthrough!” so you understand I once was where you are now.

Volgende, klik asseblief op hierdie skakel om my getuienis te lees, "Vyandigheid tot die DAG van My Deurbraak!" sodat jy verstaan dat ek  eens op ‘n tyd was waar jy nou is.

What I said in my testimony is that Jesus has saved me, not only to work in my life (and later in my wife’s life), but also what led to restoring our marriage and through this same power by resurrecting it each day. Most importantly, He has worked in my own personal restoration so I can help others and hope that each day you learn, you will make sure you pass this truth on to another man you meet or know.

Wat ek in my getuienis gesĂȘ het was dat Jesus my gered het, nie om net in my lewe te werk nie (en later in my vrou se lewe), maar wat ook gelei het tot die herstel van my huwelik en deur dieselfde krag  dit elke dag op te wek. Meer belangrik, hy het in my eie persoonlike herstel gewerk sodat ek ander kan help en hoop dat elke dag wat jy leer jy seker sal maak om die waarheid aan ‘n ander man wat jy ontmoet of ken oor te gee.

I not only have a restored marriage but He has brought me out of the habitual sin (addiction if you like) of pornography, adultery, lukewarmness, secrecy, deceit, wrong thinking, and pride.

Ek het nie net ‘n herstelde huwelik nie maar Hy het my uit habituele sonde (verslawing as jy verkies) van pornografie, owerspel, louheid, geheimhouding, bedrog, verkeerde denkwyse, en trots gebring.

If I could say one thing about my marriage, which led up to my wife divorcing me, is that I was a complete fool. I was completely ignorant of what it meant to be a husband and father. I professed Christianity but I had very little of the fruit. I had been married for four years and it had ended up in a disaster. It’s only when I sat in the rubble (of my marriage), with my life that seemed to be like a building that had been bombed, that I was able to see my error once I came here and I was given the lessons.

As ek een dink van my huwelik kan sĂȘ, wat daartoe gelei het dat my vrou van my skei, is dat ek ‘n algehele dwaas was. Ek was heeltemal onkundig oor wat dit beteken het om ‘n man en vader te wees. Ek het Christenskap verklaar maar het baie min van die vrugte gehad. Ek was vir vier jaar getroud en dit het in ‘n ramp geeindig. Dit was net toe ek in die puin sit (van my huwelik), en my lewe gelyk het soos ‘n gebou wat gebombadeer was, dat ek in staat was om my fout te sien toe ek hiernatoe gekom het en die lesse begin doen het.

The first time I opened a Bible to read something on marriage was when I was going through my divorce. I had been separated for ten of the twelve months that were necessary for my wife to apply for a divorce in Western Australia. It was then that in brokenness and desperation that I took the Word of the Lord and my Bible seriously.

De eerste keer wat ek ‘n Bybel oopgemaak het om iets oor die huwelik te lees was toe ek deur my egskeiding gegaan het. Ons was vir tien van die twaalf maande wat my vrou nodig gehad het om vir ‘n egskeiding in Wes Australia aansoek te doen van mekaar vervreem. Dit was toe in gebrokenheid en desperasie dat ek die Woord van die Here en my Bybel ernstig begin opneem het.

2 Timothy 3:16-17

All Scripture is God-breathed and is useful for teaching, rebuking, correcting and training in righteousness, so that the servant of God may be thoroughly equipped for every good work.

2 Timoteus 3:16-17

Die hele Skrif is deur God geĂŻnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

I started to look up what the Lord expected of a Husband and every chapter that I looked up in the Bible completely pointed a finger at all my failures. I had failed on every account and it was shocking to me. I had failed because, in the four years that I had been married, I had never sought the Lord seriously. I had stayed in a marriage for four years without the wisdom and the power of the Word of the Lord.

Ek het begin om op te soek wat die Here van ‘n Man verwag het en elke hoofstuk wat ek in die Bybel opgesoek het het ‘n vinger gewys na al my mislukkings. Ek het op elke weergawe misluk en dit het my geskok. Ek het misluk, omdat in die vier jaar wat ek getroud was, het ek nooit die Here ernstig nagestreef nie. Ek het vir vier jaar in ‘n huwelik gebly sonder die wysheid en die krag van die Woord van die Here.

It was also then that I found out that all of my ideas and expectations about marriage, my faith, what I thought was Christianity and the Word of the Lord were either distorted, misguided—plainly wrong or vague at best. While I was married, the word of God, through the Bible, had never been thought about, meditated upon, or seriously prayed about, or followed by me – Ever!

Dit was ook toe dat ek gevind het dat al my idees en verwagtinge oor my huwelik, my geloof, wat ek gedink het Christenskap en die Woord van God was of verwronge, misleidend—eenvoudig verkeerd of vaag was. Terwyl ek getroud was, was die woord van God, deur die Bybel nooit aan gedink nie, op gemediteer nie, of ernstig oor gebid nie, of deur my gevolg - Nooit!

Psalm 119:9-16

How can a young person stay on the path of purity?  By living according to your word. I seek you with all my heart; do not let me stray from your commands.  I have hidden your word in my heart‹ that I might not sin against you. Praise be to you, Lord; teach me your decrees.

With my lips I recount all the laws that come from your mouth. I rejoice in following your statutes as one rejoices in great riches. I meditate on your precepts‹ and consider your ways. I delight in your decrees; ‹ I will not neglect your Word.

Palms 119:9-16

Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord! Ek wil aan U gehoorsaam wees met my hele hart, laat my nie afwyk van u gebooie nie. Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U. Aan U kom die lof toe, Here, leer my u voorskrifte.

Al u bepalings wil ek een vir een opnoem. Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wĂȘreld. U bevele bly my altyd by. Ek gee ag op die pad wat U aanwys. Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie.

In addition, following counsel from another Christian at this time, I joined a new Church and this confrontation of my failure went on even further to completely expose more of my foolishness.

Addisioneel, deur destyds die raad van ‘n ander Christen te volg, het ek by ‘n nuwe Kerk aangesluit en hierdie konfrontasie van my mislukking het selfs verder gegaan om my dwaasheid heeltemal bloot te stel.  

The first few sermons I attended at this new church were about the sin of pornography/lust and how the word of God was needed in marriages. It was really hard to sit in that church and get more confronted about my sin. But I knew I had to “stick it out” this time as I had just had enough of blame-shifting and not dealing with my failures/sins in the past. I just could not go back to that sinful lifestyle. After all, what had I gained by a sinful and foolish lifestyle? -Nothing! What had I lost? -Everything!

Die erste paar preke wat ek bygewoon het by hierdie kerk was oor die sonde van pornografie/lus en hoe die woord van God in huwelike benodig was. Dit was regtig moeilik om in daardie kerk te sit en deur meer van my sonde konfrontreer te word. Maar ek het geweet ek moes hierdie keer “uithou” want ek het genoeg gehad van blaam- verskuiwing en nie af te reken met my mislukkings/sondes van die verlede nie. Ek kon net nie teruggaan na daardie sondige leefstyl nie? Na alles, wat het ek gewin deur ‘n sondige en dwase leefstyl? -Niks! Wat het ek verloor?-Alles! 

Psalm 119:25-28

I am laid low in the dust; preserve my life according to your word. I gave an account of my ways and you answered me; teach me your decrees. Cause me to understand the way of your precepts, that I may meditate on your wonderful deeds. My soul is weary with sorrow; strengthen me according to your word.

Psalms 119:25-28

Ek verkeer in doodsgevaar, gee my nuwe lewe soos U in u woord beloof het. Ek het my lewensloop aan U bekend gemaak en U het my gebed verhoor; leer my u voorskrifte. Leer my hoe om u bevele uit te voer. Ek wil van u magtige dade vertel. Ek kwyn weg van kommer, skenk my krag soos U in u woord beloof het.

Psalm 119:37-40

Keep me from deceitful ways; be gracious to me and teach me your law. I have chosen the way of faithfulness; I have set my heart on your laws. I hold fast to your statutes, Lord; do not let me be put to shame.

Weerhou my van 'n nuttelose lewe, laat my leef op die weg wat U aanwys. Vervul ook aan my die belofte wat U gegee het aan dié wat U dien. Die venyn van mense, daarvoor is ek bang, moenie dat dit my tref nie. Maar u bepalings, dié is goed. Ek wil u bevele nakom. Hou my in die lewe, want U is getrou.

Turn my eyes away from worthless things; preserve my life according to your word. Fulfill your promise to your servant so that you may be feared.

Weerhou my van waardelose dinge; laat my lewe volgens u voorskrifte. Vervul ook aan my die belofte wat U gegee het aan dié wat U dien.

Take away the disgrace I dread,‹ for your laws are good.

Neem weg die smaad wat ek vrees, want u bepalings is goed.

How I long for your precepts! In your righteousness preserve my life.

Ek wil u bevele nakom. Hou my in die lewe, want U is getrou.

Remember your word to your servant, for you have given me hope.

Onthou die beloftes aan u dienaar, want U het my laat hoop.

I started to attend one of the men’s groups in church, primarily to pray and to read the Word of God daily. While you are alone, be sure to use this time that has been graciously afforded to you.  For now, let me assure you that having the Lord solely is a great place to be.

Ek het begin om een van die mans groepe in die kerk by te woon, hoofsaaklik om te bid en die Woord van God daagliks te lees. Terwyl jy alleen is, wees seker om hierdie tyd te gebruik wat grasieus aan jou gegee is. Vir nou, laat my jou verseker dat om die Here alleen te hĂȘ is ‘n puik plek om te wees.

Sometimes for extended periods of time, even for hours, I set fixed prayer times throughout the day and started to worship during that time and other times too. Almost immediately I could feel this radical change happening deep in my heart once I had been humbled by the exposure of my sin, my Pharisee-like lifestyle and was leaving that life of sin. It was like surgery in my spirit (and I know seems strange to say).

Somtyds vir verlengde periodes op ‘n tyd, selfs vir ure, het ek vasgestelde gebeds tye gedurende die dag opgestel en het begin om gedurende daardie tye en ander tye ook te loof. Amper onmiddellik kon ek hierdie radikale verandering diep in my hart voel gebeur toe ek deur die blootstelling van my sonde verootmoedig was, my FarisieĂ«r— soort leefstyl en ek was besig om daardie lewe van sonde te verlaat. Dit was soos chirurgie in my gees (en ek weet dit klink vreemd om te sĂȘ). 

It was also during this time that I found out about marriage restoration, recovery from pornography and adultery from a Christian. I learnt that the Word of God is all-sufficient to correct everything. In other words, the Word of God is complete for every situation, every circumstance and every facet of life. The Word of God then became my hope, my healing, my deliverance, my salvation, my maturity, and my promised land.

Dit was ook gedurende daardie tyd wat ek by ‘n Christen uitgevind het oor huweliks herstel, herstel van pornografie en owerspel. Ek het geleer dat die Woord van God alles-voldoende is om alles te korrigeer. Met ander woorde, die Woord van God is kompleet in elke situasie, elke omstandighede en elke faset van die lewe. Die Woord van God het toe my hoop, my uitlewering, my redding, my volwassenheid, en my beloofde land geword. 

I have to tell you that it was not easy because I lived with non-Christian roommates and also worked with non-Christians who thought I had “lost it”. It was actually the opposite, I had found hope! It was during this time that I started to believe that the hopelessness of my marriage and all my sins was not beyond the Word of God, or the power of God to redeem and to repair.

Ek moet jou vertel dat dit nie maklik was nie omdat ek by nie-Christelike kamermaats gebly het en ook met nie-Christelikes gewerk wat gedink het dat ek “kens was”. Dit was eintlik die teenoorgestelde, ek het hoop gevind! Dit was gedurende daardie tyd dat ek begin het om te glo dat die hopeloosheid van my huwelik en al my sondes nie verby die Woord van God, of die krag van God om te verlos en te herstel was nie. 

I’m sure most of this you can relate to. More than likely you too are surrounded by many people who think you’ve lost it. But, Brother, I hope you will learn that losing your life is when you will find it.

Ek is seker baie van julle kan julle daarmee vereenselwig. Heelwaarskynlik is julle omring deur mense wat dink jy is kens. Maar, Broer, ek hoop dat jy sal leer dat deur jou lewe te verloor is wanneer jy dit vind.

Matthew 16:24-25

Matteus 16:24-25

“Then Jesus said to His disciples, ‘If anyone wishes to come after Me, let him deny himself, and take up his cross, and follow Me. For whoever wishes to save his life shall lose it; but whoever loses his life for My sake shall find it.’”

“Toe sĂȘ Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloĂ«n, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry.’”

So I want to encourage you to learn the Word, in your bible and also in the books you’ve received from this ministry. Daily read it and meditate upon all its truth, but most importantly become a doer of it. Please allow the Word to search your heart and soul and to reach all aspects of your life. I found that this was my only hope. His Word revived me and kept me going. The Word will do this for you and so much more. Jesus said we live by the Word of God when Satan tempted Jesus; He quoted the Word— how right He was! True Hope, real change, amazing resurrection, awesome awakening, and authentic spiritual nourishment is what you will find in His Word.

So ek wil jou aanmoedig om die Woord te leer, in jou bybel en ook in die boeke wat jy van hierdie bediening ontvang het. Lees dit daagliks en mediteer op al die waarhede, maar meer belangrik word ‘n doener daarvan. Laat asseblief die Woord toe om jou hart en siel te ondersoek om alle aspekte van jou lewe te bereik. Ek het gevind dat dit my enigste hoop was. Sy Woord het my opgewek en my aan die gang gehou. Die Woord sal dit en soveel meer vir jou doen. Jesus het gesĂȘ ons leef deur die Woord van God toe Satan Hom versoek het; Hy het die Woord aangehaal—Hoe reg was Hy! Ware Hoop, ware verandering, ongelooflike opstanding, ongelooflike ontwaking, en outentieke geestelike voeding is wat jy in Sy Woord sal vind.

Psalm 119: 66- 68

Psalms 119:66-68

Do good to your servant‹ according to your word, Lord. Teach me knowledge and good judgment, for I trust your commands. Before I was afflicted I went astray, but now I obey your word. You are good, and what you do is good; ‹teach me your decrees.

Gee my goeie insig en kennis, want ek stel my vertroue in u gebooie. Voordat ek swaargekry het, het ek gedwaal, maar nou hou ek my aan u woord.   U is goed en U doen goed; leer my u voorskrifte.

Psalm 119: 71- 74

Psalms 119:71-74

It was good for me to be afflicted‹so that I might learn your decrees.

Dit is vir my goed dat ek swaargekry het, want daardeur het ek u voorskrifte geleer.

The law from your mouth is more precious to me than thousands of pieces of silver and gold. Your hands made me and formed me; give me understanding to learn your commands. May those who fear you rejoice when they see me, ‹ for I have put my hope in your word.

U wet is vir my kosbaarder as 'n oorvloed van goud en silwer. Met u eie hande het U my gemaak, my gevorm; gee my insig, dat ek u gebooie kan verstaan. Dié wat U dien, is bly as hulle my sien, want ek vertrou op u woord.

Psalm 119: 80

Psalms 119: 80

May I wholeheartedly follow your decrees, that I may not be put to shame.

Laat my volledig by u voorskrifte bly, sodat ek nooit raad-op sal wees nie.

Lastly, my restoration began to fall apart but I had no idea why, until He showed me how I ignored where I was tithing to. Not where I’d been spiritually fed, here, my storehouse. But where I was attending church.

Laastens, my herstel het begin om uitmekaar te val maar ek het geen idee gehad waarom nie, totdat Hy my gewys he hoe ek ignoreer het vir wie ek my tiende gegee het. Nie waar ek geestelik gevoed was nie, hier, my voorraadkamer. Maar waar ek kerk bygewoon het.

So, my hope is that you'll take advantage of our free online courses that we found will greatly expedite your restoration process when you use the built-in Journal and prepare you to help other men—but also you'll avoid the huge mistake I made by not tithing here to my storehouse until my restoration began to fall apart.

So, my hoop is dat jy voordeel uit ons gratis aanlyn kursusse sal trek wat ons gevind het jou herstel proses sal versnel wanneer jy die ingeboude Joernaal gebruik om ander mans te help—maar jy sal ook die groot fout wat ek gemaak het om nie hier by my voorraadkamer my tiende te gee te vermy tot my herstel begin uitmekaar val het. 

“‘Bring the whole tithe into your STOREHOUSE, so that there may be food in My house, and test Me now in this,’ says the Lord of hosts, ‘if I will not open for you the windows of heaven, and pour out for you a blessing until it overflows. THEN I will rebuke the devourer for you, so that it may NOT destroy the fruits of the ground; nor will your vine in the field cast its grapes,’ says the Lord of hosts.” Malachi 3:10–11. You will learn MORE about tithing and the power of giving an offering in Day 24 Chapter 17 "Opening the Windows of Heaven" that will help if you're struggling financially.

‘“Bring die volle tiende na die VOORRAADKAMER toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sĂȘ die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reĂ«n sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie. Ek sal die sprinkane keer dat hulle NIE die oes op julle land vernietig nie, en dat julle wingerde nie sonder vrugte is nie, sĂȘ die Here die Almagtige.” Maleagi 3:10-11. Jy sal MEER oor tiendes en die krag van gee en offerandes in Hoofstuk 17 “ Maak die Vensters van die Hemel Oop” leer wat sal help as jy finansieĂ«l sukkel.

Be released from your PRISON of fear and worry and despair... Consider reading Prison to Praise to learn and use the principle of “praise in all things” that brings results that can only be explained as miraculous, then regularly Submit Praise Reports to encourage other men, which you'll see is built into Course 1.

Wees bevry uit jou TRONK van vrees en bekommernis en wanhoop
Oorweeg om Prison to Praise te lees om die beginsel van “loof in alle dinge” te leer en te gebruik wat resultate bring wat net verduidelik kan word as wonderbaarlik, dien dan Lofverslae in om ander mans aan te moedig, wat jy sal sien ingebou is in Kursus 1. 

And what we use to build another resource— our Men's Encourager BLOG.

En wat ons gebruik om ‘n ander hulpbron te bou—ons Mans Bemoediger BLOG.

CLICK HERE to sign up.

KLIK HIER om aan te teken.

Thankfully, the Portuguese speaking men are taking advantage of the resources and a few are tithing or giving an offering if they are attending a church and are primarily spiritually fed there— and as a result, we are getting much in the way of praise, so please be sure to invest your time and heart into this free course and don't forget to give your 10% back to the Lord. To learn more, go to Surrender and Trust.

Dankbaar, trek die Portugees sprekende mans voordeel uit die hulpbronne en ‘n paar gee tiendes of offerandes as hulle ‘n kerk  bywoon en hoofsaaklik hier gevoed word—en as ‘n resultaat, kom ons ver met ons lof, so wees asseblief seker om jou tyd en hart in hierdie gratis kursus te belĂȘ en moenie vergeet om jou 10% terug vir die Here te gee nie. Om meer te leer, gaan na Oorgee en Vertrou.

Remain Encouraged,

Bly Aangemoedig,

Tad RESTORED in Australia

Tad HERSTEL in Australia

EncouragingMen.org

UiteindelikHoop.com

EncouragingBookstore.com

Mans Bemoediger

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!