15 Painful Years

Weer Getroud, Nugter na 15 Pynlike Jare

Sy en Haar Getuienisse

SY Getuienis

Fifteen years ago, things just went bad. Me and my wife argued a lot and we had a lot of single friends and started clubbing. My cousin said I must try this drug cocaine, which will make me feel better. I kept on saying no, and he kept on that it will make all my problems disappear. I gave in and started using cocaine. I said I didn't want Gianna anymore, but that wasn't what my heart felt. A lady working at my sister's business overheard my mother and sister talking about me and Gianna and how bad it was going between us. She started phoning me, and it was a lady I would never have previously looked at. She said I must go out with them, and I did. She made it easy for me with everything. She just did everything right and knew how to play it right.

Vyftien jaar gelede, het dinge net te erg geword. Ek en my vrou het baie geargumenteer en ons het baie enkel lopende vriende gehad en begin om klubs toe te gaan. My nefie het vir my gesĂȘ ek moet hierdie dwelm kokaĂŻne probeer, wat my beter sal maak voel. Ek het aangehou nee sĂȘ, en hy het aangehou en gesĂȘ dat dit al my probleme sal laat verdwyn. Ek het ingegee en begin om kokaĂŻne te gebruik. Ek ht gesĂȘ dat ek nie meer vir Gianna wou hĂȘ nie, maar dit was nie hoe my hart gevoel het nie. ‘n Dame wat by my suster se besigheid gewerk het het gehoor hoe my moeder en my suster praat van my en Gianna en hoe sleg dinge tussen ons gaan. Sy het begin om my te skakel, en dit was ‘n dame vir wie ek nie voorheen sou gekyk nie. Sy het gesĂȘ ek moet saam hulle uitgaan en ek het. Sy het dit maklik vir my gemaak met alles. Sy het net alles reg gedoen en het geweet hoe om dit reg te speel.

Me and Gianna started having boys nights and girls nights and we drifted further apart. I moved out at the end of that year, and I guess I wanted Gianna to fight for me, but instead she gave me a number to get divorced for cheap and I thought that was what she wanted, so I got divorced just over a year later. I even went to church but it was to keep my father happy but it wasn't the right way, because Thursday to Sundays were my drug days whereby I would even stay awake for 3 days. It numbed the pain I had with Gianna. From the beginning, I was sorry that we got divorced, but I kept on telling myself that Janine didn't worry about me. And the more Janine fought, the more I told myself I was doing the right thing.

Ek en Gianna het begin om seuns en meisies aande te hĂȘ en ons het verder uitmekaar gedryf. Ek het aan die einde van daardie jaar uitgetrek, ek raai ek wou hĂȘ dat Gianna vir my moes baklei, maar in plaas daarvan het sy vir my ‘n nommer gegee waar ek goedkoop kon skei en ek het gedink dit is wat sy wou gehad het, so ek is net ‘n jaar later geskei. Ek het selfs kerk toe gegaan maar dit was net om my vader gelukkig te maak maar dit was nie die regte manier nie, omdat Donderdae tot Sondae was my dwelm dae waar ek selfs vir drie dae wakker gebly het. Dit het die pyn wat ek met Gianna gehad het verdoof. Van die begin af was ek jammer dat ons geskei is, maar ek het myself aanhou laat vertel dat Janine nie oor my bekommerd was nie. En hoe meer Janine baklei het, hoe meer het ek myself vertel dat ek besig was om die regte ding te doen.

The OW (other woman) kept on buying me gifts and supporting me financially, and more and more my self-confidence disappeared. At first, the gifts comforted me, but later it didn't even comfort me for an hour. I started caring less and less. And the bad thing is I didn't tolerate anything wrong from the OW and she knew it. I asked her to marry me under the influence of drugs, and on our wedding day, I wasn't there for most of the reception because I was driving with my friend in his Ferrari. On our honeymoon, I phoned my parents to join us because I didn't want to be alone with her.

Die AV (ander vrou) het aangehou om vir my geskenke te koop en my finansieĂ«l te onderhou, en meer en meer van my selfvertroue het verdwyn. In die begin, het die geskenke my getroos, maar later het dit my nie eens vir ‘n uur getroos nie. Ek het minder en minder begin omgee. En die slegte ding is ek het niks sleg van die AV verdra nie en sy het dit geweet. Ek het haar gevra om met my te trou onder die invloed van dwelms, en op ons troudag, was ek nie daar vir meeste van die onthaal nie omdat ek saam my vriend in sy Ferrari rondgery het. Op ons wittebrood, het ek my ouers geskakel om by ons aan te sluit omdat ek nie alleen saam haar wou wees nie.

Holidays and Christmases were the most difficult times because I missed my family. I didn't want to go to places where me and Gianna went because it was too painful. More and more I looked for a hobby to keep me busy and for me, it was drugs and gambling, and the OW provided for that. I didn't care about the stuff she bought me and sold it quickly for my bad habits, but the stuff Gianna bought me I kept.

Vakansie en Kerfeestye was die mees moeilikste tye omdat ek my familie gemis het. Ek wou nie na plekke toe gaan waar ek en Gianna gegaan het nie want dit was te pynlik. Meer en meer het ek vir ‘n stokperdjie gesoek om my besig te hou en vir my, was dit dwelms en dobbel, en die AV het vir dit voorsien. Ek het nie omgegee oor die goed wat sy vir my gekoop het nie en het dit gou vir my slegte gewoontes verkoop, maar die goed wat Gianna vir my gekoop het het ek gehou..  

I couldn't even drive where me and Gianna used to drive. I avoided places where me and Gianna had gone to. And it was even terribly painful for me to just see her, it was like a knife in my heart if I saw her. I tried to keep myself busy the whole time, not to think, and it was with drugs and gambling, and if I wasn't on drugs I slept. Songs even reminded me of Gianna. The OW was the easy way out, or so I thought. My personality changed even more and more. I went my own way and the OW didn't fight with me, I could even go away with Gianna for a weekend and she would ask me if I enjoyed it. I did everything bad that would normally cause the OW to just leave me, but she didn't.

Ek kon nie eens ry waar ek en Gianna gery het nie. Ek het plekke vermy waar ek en Gianna na toe gegaan het. En dit was selfs vreeslik pynlik om haar net te sien, dit was soos ‘n mes in my hart wanner ek haar gesien het. Ek het probeer om myself die heeltyd besig te hou, om nie te dink nie, en dit was met dwelms en dobbel, en as ek nie op dwelms was nie het ek geslaap. Liedjies het my selfs aan Gianna herinner. Die AV was die  maklike manier uit, of so het ek gedink. My persoonlikheid het meer en meer verander. Ek het my eie pad gegaan en die AV het nie daarteen baklei nie, ek kon selfs met Gianna weggaan vir ‘n naweek en sy sou vra of ek dit geniet het. Ek het alles sleg gedoen wat sou veroorsak dat die AV my verlaat maar sy het nie.

My advice to women waiting for their husbands would be, if he divorced you don't tease him and don't have intimacy with him because it was easy when I had my bread buttered on both sides, I didn't have to choose. And don't keep on texting him and phoning him, Gianna did keep on and she didn't give me the time to miss her. The more you cling to the person the more you push that person away. The moment she stopped phoning, texting and being intimate with me and let go, things changed for me. The OW also started changing then, and when I saw the OW with another man it wasn't painful and it didn't worry me, and my sister even asked why didn't I confront her. But if it was Gianna I would have beaten up the guy for. But don't go and get another guy because that is not the solution, it will make it just worse. I went back and forth with Gianna but I was still on drugs, and I would fight for nothing with Gianna.

My advies vir vrouens wat wag vir hulle mans sou wees, as hy jou geskei het moet hom nie terg nie en moet nie intiem met hom wees nie want dit was maklik toe ek my brood aan beide kante gebotter gehad het, ek hoef nie te gekies het nie. En moet nie aanhou om vir hom boodskappe te stuur en te skakel nie, Gianna het aangehou en my nie tyd gegee om haar te mis nie. Hoe meer jy aan daardie persoon vasklou hoe meer stoot jy daardie persoon weg. Die oomblik wat sy opgehou het om te skakel en boodskappe te stuur en intiem met my te wees en laat gaan het, het dinge vir my verander. Die AV het ook toe begin verander, en toe ek die AV saam ‘n ander man sien was dit nie pynlik nie en het my nie bekommer nie, my suster het my selfs gevra waarom het ek haar nie konfronteer nie. Maar as dit Gianna was sou ek die ou opgevoeter het. Maar moet nie gaan en ‘n ander ou kry nie omdat dit nie die oplossing is nie, dit sal net dinge erger gemaak. Ek het vorentoe en agtertoe met Gianna gegaan maar was nog steeds op dwelms, en ek sou oor niks met Gianna baklei.  

On February 11 I just broke down and I know it was God that just brought me to my knees. God told me the only way I would get my family back is to go His way. I just wanted Gianna by me and phoned her. At that time I lived by my mother and would have walked to Gianna if she didn't come to talk to me. She came over and I cried and cried, and didn't even worry who looked at me. She held me and when I said I lost everything, she said no I didn't. I wanted to go with her to church because I saw a change in her. I even said to her, previously she wouldn't have forgiven me so quick.

Op Februarie 11 het ek net afgebreek en het geweet dat dit God was wat my op my knieĂ« gebring het. God het vir my gesĂȘ dat die enigste manier wat ek my familie sou terugkry was op Sy manier. Ek wou net Gianna by my gehad het en haar skakel. Destyds het ek by my ma gebly en sou na Gianna toe geloop het as sy nie met my kom praat het nie. Sy het oorgekom en ek het gehuil en gehuil, en ek was nie eens bekommerd wie vir my gekyk het nie. Sy het my vasgehou en toe ek gesĂȘ het ek het alles verloor, het sy gesĂȘ nee ek het nie. Ek wou saam haar kerk toe gaan want ek het die verandering in haar gesien. Ek het selfs vir haar gesĂȘ dat sy my nie so gou voorheen sou vergewe het nie.

On February 14th I went with her to church and I won't ever turn back to drugs again. At the right time, God brought us back together. I wanted to get married quickly and we got married on March 11.  The most important thing is to give everything over to God. God took away my selfishness, and with that my desire to use drugs. I always felt sorry for myself and that made me more selfish, and God even took that away because that also pushed me to use more drugs.

Op die 14de Februarie het ek saam met haar kerk toe gegaan en sal nooit weer terug gaan dwelms toe nie. Op die regte tyd, het God ons weer bymekaar gebring. Ek wou weer gou trou en ons is op die 11de Maart getroud. Die mees belangrikste ding is om alles aan God oor te gee. God het my selfsugtigheid weggeneem, en saam dit my begeerte om dwelms te gebruik. Ek het altyd jammer vir myself gevoel en dit het my meer selfsugtig gemaak, en God het dit selfs weggeneem omdat dit my ook gedruk het om meer dwelms te gebruik.

~ Alexander in Suid Afrika

 

HAAR Getuienis

Alexander was my school sweetheart. A year later, I walked away with him and wanted to spend the rest of my life with him. Two years later, I became pregnant with our first son and on December 6, we got married. He was 19 at the time and I was 21. The first 2 years were awesome, but the third year we started arguing more and more. We started clubbing and I felt I had my young life back again. We were married just three years when he came home and said he felt we needed to give our hearts to God, but I said no and that I was enjoying my life too much. He even came home once and asked that I help him because he started using drugs, but I was so full of myself that I said he must sort out his own mess, and if my parents were to find out I would divorce him.

Alexander was my skool liefie. ‘n Jaar later het ek saam hom weggeloop en wou die res van my lewe saam hom spandeer. Twee jaar later, het ek swanger geword met ons eerste seun en op 6 Desember, is ons getroud. Hy was destyds 19 en ek 21. Dit eerste twee jaar was ongelooflik, maar die derde jaar het ons meer en meer begin argumenteer. Ons het begin om na klubs toe te gaan en ek het gevoel dat ek my jong lewe weer terug het. Ons was net drie jaar getroud toe hy huis toe gekom het en gesĂȘ het dat hy voel dat ons ons harte aan die Here moet gee, maar ek het nee gesĂȘ en dat ek my lewe te veel geniet het. Hy het selfs een keer huis toe gekom en gevra dat ek hom help omdat hy begin het om dwelms te gebruik, maar ek was so vol van myself en het gesĂȘ hy moet sy eie gemors uitsorteer, en as my ouers sou uitvind ek van hom sou skei.

I knew he was unfaithful to me and I wanted to take revenge and was unfaithful to him. When I went through his phone I found this one number and confronted the OW, but she replied that they were friends and there was nothing I could do about it. I just fought more and more and one night it went so bad he admitted he slept with a lady, and I was so furious I admitted I too slept with somebody else.

Ek het geweet dat hy ontrou aan my was en ek wou wraak neem en was ontrou aan hom. Toe ek deur sy telefoon gegaan het het ek hierdie een nommer gevind en die AV konfronteer, maar sy het geantwoord dat hulle vriende was en daar was niks wat ek daaromtrent kan doen nie. Ek het net meer en meer baklei en een aand was dit so erg dat hy erken het dat hy met ‘n dame geslaap het, ek was so woedend dat ek erken het dat ek ook met iemand anders geslaap het. 

On December 1, just 3 months after we'd given our hearts to God, he moved out and I gave him a phone number to divorce me and I really didn't think he would go through with it. I just broke when he did and I started going to church but I didn't do it for the right reasons, I just wanted my husband back. I phoned and texted him and her like crazy. At a stage I even got involved with drugs and would drink 9 ecstasy pills and sniff coke at once, it was only God's grace that kept me alive!! I just felt worse and worse and went into depression and tried to kill myself, and when I was in the hospital, I let them phone Alexander to come and fetch me because I just wanted to be with him. He immediately came but I was so hurt I also just wanted to fight with him, but it just pushed him more and more away from me.

Op 1 Desember, net 3 maande nadat ons ons harte vir die Here gegee het, het hy uitgetrek en ek het hom ‘n telefoon nommer gegee om van my te skei en ek het regtig nie gedink dat hy dit sou uitvoer nie. Ek het gebreek toe hy dit gedoen het en het terug kerk toe gegaan maar ek het dit nie vir die regte redes gedoen nie, ek wou net my man terug gehad het. Ek het hom en haar geskakel en boodskappe gestuur soos ‘n mal mens. Op hierdie stadium het ek ook by dwelms betrokke geraak en sou 9 ecstacy pille neem en kokaïne snuif op een slag. Dit was net God se genade wat my lewendig gehou het!! Ek het net erger en erger gevoel en het depressief geraak en probeer om myself dood te maak, en toe ek in die hospitaal was, het ek laat hulle Alexander skakel om my te kom haal omdat ek saam hom wou gewees het. Hy het onmiddellik gekom maar ek was so seergemaak ek wou net met hom baklei, maar dit het hom net meer en meer van my af weggestoot.  

Alexander married the OW 3 years after I'd given the phone number to divorce me, and I also got a boyfriend and thought that would be the solution. Yes, it made him jealous, but it was the worst thing I could have done because if I had stayed on my knees in front of God, I know we would have been back together sooner. I didn't keep boyfriends long because my heart longed for my husband Alexander. My doctor said she had to admit me to a hospital for depression but I asked her to give me one week to sort out my life. I threw away the depression and sleeping pills and asked God to help me, and ever since been free from pills. Alexander went on going back and forth between me and OW and 2 years after Alexander married the OW, I became pregnant with his son, but I also kept on fighting with him because of how could he put me through it alone, and of course I made matters worse. The OW didn't leave him and just held on more to him. I would always say to him what if she became pregnant, and when we fought I would say to him I know she is going to become pregnant. And then, she did and they had a baby girl in November, 2 years after I'd had our son. It broke me and that’s when I learned what power our words have. I stopped using drugs after getting pregnant with our baby boy and I tried to move closer to God. But still, I didn't stop phoning him and texting him. I begged him to come back but he wouldn't, and my fighting didn't stop.

Alexander het met die AV getrou 3 jaar nadat ek hom die telefoon nommer gegee het om my te skei, ek het ook ‘n kĂȘrel gehad en gedink dit was die oplossing. Ja, dit het hom jaloers gemaak, maar dit is die ergste ding wat ek kon gedoen het omdat as ek op my knieĂ« voor God gebly het, weet ek sou ons gouer terug bymekaar gewees het. Ek het nie kĂȘrels lank gehad nie omdat my hart na my man Alexander gehunker het. My dokter het gesĂȘ sy moet my in die hospitaal opneem vir depressie maar ek het haar gevra om vir my een week te gee om my lewe uit te sorteer. Ek het die depressie en slaappille weggegooi en vir God gevra om my te help, en is sedertien vry van pille. Alexander het voort gegaan om tussen my en die AV te gaan en twee jaar ndat Alexander met die ander vrou getroud is, het ek swanger geword met sy seun, maar ek het ook aanhou met hom baklei omdat hoe kan hy my alleen daardeur sit, en natuurlik het ek dinge erger gemaak. Die AV het hom nie gelos nie en het net stywer aan hom vasgehou. Ek sou altyd vir hom sĂȘ wat as sy swanger word, en wanneer ons baklei het het ek vir hom gesĂȘ ek weet sy gaan swanger word. En toe, het sy en hulle het ‘n baba dogter in November gehad, 2 jaar nadat ek ons seun gehad het. Dit het my gebreek en dit is toe wat ek geleer het watter krag ons woorde het. Ek het opgehou om dwelms te gebruik nat ek swanger geword het met ons baba seun en probeer het om nader aan God te kom. Maar nog steeds, het ek nie opgehou om hom te skakel en boodskappe te stuur nie. Ek het hom gesmeek om terug te kom maar hy wou nie, en my bakleiery het nie gestop nie.

Four years after me trying to move closer to God, I learned about "standing," I asked the ministry if I could stand for my marriage even after he was remarried and the reply was yes. I know I didn't do it right, standing, but the most of the time I was too busy with my own feelings. About a year later, I went to this new church where I started giving over more and more to God and it was a pastor that didn't believe in getting married again. Two years later I stopped with all the texting and phone calls and just let go of him and I started watching my words. Then about a year later, I got prophetic word from my pastor that God is going to give me my family back. I know if I had given everything over to God sooner my story would have been so different, but again I know I had to go through all the pain to warn others not to make the same mistakes I did. Give everything over to God from the start and let go from the start, don't you try and fix it with your own plans and schemes. I felt the OW starting losing interest in Alexander when I started giving over more and more to God and watched my words, and when I started talking less to other people about my situation and let him go.

Vier jaar nadat ek probeer het om nader aan God te word, het ek van “standers” gehoor, ek het die bediening gevra of ek kon staan vir my huwelik selfs na hy getroud is en die antwoord was ja. Ek weet ek het dit nie reg gedoen nie, staan, maar meeste van die tyd was ek te besig met my eie gevoelens. Omtrent ‘n jaar later, het ek na hierdie nuwe kerk toe begin gaan waar ek meer en meer aan God oorgegee het en dit was ‘n pastoor wat nie geglo het in weer trou nie.Twee jaar later het ek gestop met al die boodskappe en telefoon oproepe en het hom net laat gaan en ek het begin om my woorde te tel. Toe omtrent ‘n jaar later, het ek ‘n profetiese woord van my pastoor gekry dat God vir my my familie gaan teruggee. Ek weet dat as ek alles gouer aan God oorgegee het sou my storie so anders gewees het, maar weer het ek geweet ek moes deur al die pyn gaan om ander te waarsku om nie die foute te maak wat ek gemaak het nie. Gee alles aan God oor van die begin af en laat gaan van die begin af, jy moet  nie probeer om dit reg te maak met jou eie plannetjies en skemas nie. Ek het gevoel hoe die AV belangstelling in Alexander begin verloor het toe ek meer en meer aan God oorgegee het en my woorde dop gehou het, en toe ek minder oor my situasie met ander mense gepraat het en hom laat gaan het. 

Alexander started phoning me more and more and he even started saying he missed me more as soon as I let go. But he kept on using drugs, but I prayed more. On February 11, he phoned me and asked me to come and see him. I just felt I had to go, and at that stage, he just broke down. I held him in my arms and we cried together not even worrying who was looking at us. He said he had lost everything and I replied that he hadn't and that I just wanted him to get his life right with God and stop using drugs. He said he was finished with drugs and just wanted his family back and that he would go with me to church (which he previously said he would never do).

Alexander het meer en meer begin skakel en het selfs gesĂȘ dat hy my meer mis toe ek laat gaan het. Maar hy het aangehou om dwelms te gebruik, maar ek het meer gebid. Op die 11de Februarie het hy my geskakel en my gevra om hom te kom sien. Ek het net gevoel ek moes gaan, en op daardie stadium, het hy net afgebreek. Ek het hom in my arms gehou en ons het net saam gehuil ons was nie bekommerd oor wie vir ons kyk nie. Hy het gesĂȘ dat hy alles verloor het en ek het geantwoord dat hy het nie en dat ek net wou gehad het dat hy sy lewe met God moet regkry en ophou dwelms gebruik. Hy het gesĂȘ hy was klaar met dwelms en dat hy net sy familie wou terug hĂȘ en dat hy saam met my kerk toe sou gaan (wat hy voorheen gesĂȘ het hy nooit sou doen nie).

On February 14, he went with me to church, it was the best Valentine's Day ever, without gifts, but this time with God (oh yes but he gave me a chocolate with the words “I love you”, which I still keep, I can't eat it, it's too special, lol). He wanted to get married again very quickly, and on March 11 of this year, we got married, and it was just us and our pastor and the kids, and of course God. A week before our wedding I said to God, this time I can lose Alexander, but I can't lose God and I know that was He has changed me because God is my first love now and will always be. A week after our wedding he said, “I know you feel shocked because this all happened very quickly, but get used to it because this is for life, and get used to my face because I am going to get old and you are stuck with me for life.” He is such a changed person and I'm treated like a queen, and that is all because of God!

Op die 14de Februarie, het hy kerk toe gegaan dit was die beste Valentyn ooit, sonder geskenke, maar hierdie keer met God (o ja maar hy het vir my sjokolade gegee met die woorde “ek is lief vir jou”, wat ek nog steeds hou, ek kan dit nie eet nie, dit is te spesiaal, lol.) Hy wou baie gou weer trou, en die 11de Maart hierdie jaar, is ons getroud, dit was net ons ons pastoor en die kinders, en natuurlik God. ‘n Week voor my troue het ek vir God gesĂȘ, hierdie keer kan ek vir Alexander verloor, maar ek kan nie vir God verloor nie en ek weet dit is Hy wat my verander het omdat God nou my eerste liefde is en sal altyd wees. ‘n Week na ons troue het hy gesĂȘ “ek weet jy voel geskok omdat dit alles baie gou gebeur het, maar raak daaraan gewoond want dit is vir ‘n leeftyd, en raak gewoond aan my gesig want ek gaan oud raak en jy is vir ‘n leeftyd saam my opgeskeep.” Hy het so verander en ek word soos ‘n koninging behandel, en dit is alles aan God te danke.

Don't let your own feelings get in the way of your restoration. Humble yourself to God and do it as quick as possible, not like I did it. A week before our wedding I got a beautiful vision from God: God showed me a very black thick curtain and that Satan wants us to think that it is a very thick wall and that there is no hope because of the darkness you see in front of you, but it's only a curtain and God is working behind that curtain and at the right time God will pull away the curtain so that you can see the beautiful picture God was working on, so don't believe Satan's lies. I know 15 years was a very long time, but if it can help only one other person not to make the same mistakes I did, then it was all worth it!!!

Moet nie laat jou gevoelens in die pad stan van jou herstel nie. Maak jouself nederig voor God en doen dit so gou moontlik, nie soos ek gedoen het nie. ‘n Week voor ons troue het ek ‘n pragtige visioen van God af gekry: God het vir my ‘n baie dik swart gordyn gewys en dat Satan wil hĂȘ ons moet dink dit is ‘n baie dik muur en dat daar geen hoop is nie as gevolg van die donkerte wat jy voor jou sien, maar dit is net ‘n gordyn en God werk agter daardie gordyn en op die regte tyd sal God daardie gordyn wegtrek sodat jy die pragtige prentje kan sien waaraan God besig was om te werk, so moet nie Satan se leuens glo nie. Ek weet 15 jaar was ‘n baie lang tyd, maar as dit net een ander persoon kan hep om nie dieselfde foute te maak wat ek gemaak het nie, dan was dit alles die moeite werd!.

We still have so much to say but me and Leonard said bit by bit. We wanted to share more in our testimony but so much happened in those 15 painful years that we hoped would help encourage other couples.

Ons het nog steeds so baie om te sĂȘ maar ek en Leonard het bietjie vir bietje gesĂȘ. Ons wou meer in ons getuienis deel maar soveel het in daardie 15 pynlike jare gebeur wat ons gehoop het ander paartjies sou aanmoedig.

~ Gianna in Suid Afrika

 

Janine se VRIENDIN

I praise the Lord for the restoration of this marriage. I think I am more pleased for my friend’s restoration than I will ever be for my own:):):). He is so faithful and wonderful and the reason I am adding to this already amazing Restored Marriage testimony is because I was led to give my view from the outside.

Ek loof die Here vir die herstel van hierdie huwelik. Ek dink ek is meer in my noppies vir my vriendin se herstel as wat ek ooit vir my eie sal wees :):):). Hy is so getrou en wonderlik en die rede waarom ek byvoeg tot hierdie alreeds ongelooflike Herstelde Huwelik getuienis is omdat ek gelei was om my standpunt van buite te gee.

So, I will start with my relationship with my dear friend because in this you will also see how our wonderful Heavenly Husband works. We used to work in the same building since 1999 and though I knew of her, I did not know her. Years later we met again in the building we are currently working in. We said Hi from time to time, but I never really felt comfortable in her company because she would speak so freely of the Lord, and I did not want to hear because I was not even sure that He really existed. And though I may not have been ready to hear the truth, the seed must have been planted because when my marriage fell apart, her name came up when I sat in church. So I went to her and she sowed the How God Can and Will Restore Your Marriage book in my life. She also gave me the Prison to Praise book.

So, ek wil begin met my verhouding met my liewe vriendin omdat daarin sal jy ook sien  hoe ons wonderlike Hemelse Man werk. Ons het sedert 1999 in dieselfde gebou gewerk en alhoewel ek van haar geweet het, het ek haar nie geken nie. Jare later het ons weer ontmoet in die gebou waar ons huidig werk. Ons het van tyd tot tyd Hi gesĂȘ, maar ek het nooit regtig gemaklik gevoel in haar geselskap nie omdat sy so vrylik oor die Here gepraat het, ek wou nie regtig hoor nie want ek was nie seker of Hy regtig bestaan het nie. En alhoewel ek dalk nie gereed was om die waarheid te leer nie, moes die saadjie geplant gewees het want toe my huwelik in duie gestort het, het haar naam opgekom terwyl ek in die kerk gesit het. So toe gaan ek na haar toe en sy het die boek Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel in my lewe gesaai. Sy het ook vir my die Prison to Praise boek gegee.

Later she told me that she was talking to the Lord one morning on her way to work and asked Him for a true friend. Well, the Lord answered that prayer and so much more. In each other we found comfort and together we learned to turn to the Lord for everything we need.

Later het sy vir my gesĂȘ dat sy een oggend oppad werk toe met die Here gepraat en Hom gevra het vir ‘n ware vriendin. Wel, die Here het daardie gebed beantwoord en soveel meer. In mekaar het ons troos gevind en saam het ons geleer om na die Here toe te keer vir alles wat ons nodig het.

As I was starting with the RMI and learning the principles of the Bible, I could see the Lord teaching them to my friend as well. I could see the wonderful change in her and ladies we all know that we have changed once the Lord gets hold of us:), but seeing the change in someone else is breathtakingly beautiful. From the first time I started reading the Bible, she made me think of David, because she had a heart for the Lord, and although she was not as obedient as she should have been, I could see a love for the Lord in her that made me crave Him even more.

Soos wat ek begin het met RMI en die beginsels van die Bybel begin leer het, kon ek sien hoe die Here hulle ook vir my vriendin geleer het. Ek kon die wonderlike verandering in haar sien en dames ons almal weet ons het verander vandat die Here ons beet gekry het :), maar deur die verandering in iemand anders te sien  is asemrowend pragtig. Van die eerste keer wat ek die Bybel begin lees het, het sy my aan Dawid laat dink, omdat sy ‘n hart vir die Here gehad het, en alhoewel sy nie so gehoorsaam was as wat sy behoort te gewees het nie, kon ek ‘n liefde vir die Here in haar sien wat my selfs meer na Hom maak smag het.

My friend came from the background of a “stander” and if you have done the online courses in this ministry, you will see the pitfalls within “standing”, but for our wonderful Lord, nothing is impossible!!! So as my friend became closer to the Lord I could see her letting go of her then FH (Former Husband) and I could see the Lord glowing out of her.

My vriendin het van die agtergrond van ‘n “stander” gekom en as jy die aanlyn kursusus in hierdie bediening gedoen het, sal jy die slaggate binne “staan” sien, maar vir ons wonderlike Here, is niks onmoontlik nie!!! So soos my vriendin nader aan God geword het kon ek sine hoe sy van haar VM (Vorige Man) laat gaan het en ek kon die Here uit haar sien straal.

I cannot praise the Lord enough for what He did for my friend and to tell each one of you: “Be encouraged, what He did for her, He can and will do for you!!!!!!!!”

Ek kan die Here nie genoeg loof vir wat Hy vir my vriendin gedoen het nie en om vir elkeen van julle te sĂȘ; “Wees aangemoedig, wat Hy vir haar gedoen het, kan en sal Hy vir jou doen!!!!!!!”

~ Yvonne in Suid Afrika

BESKIKBAAR in SAGTEBAND 

Deur Die Woord Van Hul Getuienis (Boek 5): Hy Sal Vir Jou Die Begeertes Van Jou Hart Gee

KLIK HIER om jou eie eksemplaar te kry en merk en lees hoe ander, soos jy, dit deur hulle Reis na Herstel gemaak het en 'n HERSTELDE HUWELIK ervaar het.

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!