'n HERSTELDE Huweliksgetuienis,
"Twee Keer Herstel!!"

Die Getuienis was geneem uit een van ons baie
Deur die Woord van Hul Getuienis boeke
om JOU te help om
enige vrees en twyfel te oorkom in
God se Vermoë en Begeerte om
JOU Huwelik te Herstel!

.

Hoofstuk 10 "Begeertes van Jou Hart"

“Die wil van die koning
staan onder die gesag van die Here;
soos 'n stroom water
lei Hy dit soos Hy verkies.”
—Spreuke 21:1

AFR_mRYM_FrontCover

Has everyone told you that your wife has her own will; therefore, she may “choose” not to return to you? When trying to restore your marriage you will be bombarded, as other men have, by the onslaught of those who will tell you that it is your wife’s choice and her “free will” to choose to leave you or to be with another man. But, praise the Lord, this is not the truth!!

Het almal vir jou gesĂȘ dat jou vrou haar eie wil het; daarom, mag sy “kies” om nie na jou toe terug te keer nie? Wanneer jy probeer om jou huwelik te herstel sal jy gebombadeer word, soos ander mans, deur die aanslag van die wat jou sal vertel dat dit jou vrou se keuse en haar “vrye wil” is om te kies om jou te los of om saam ‘n ander man te wees. Maar, loof die Here, die is nie die waarheid nie!!

The key is not your wife’s will, but God’s will! And when seeking God’s word it is clear to see that it is His will to turn your wife’s heart back to you, her husband, because it is what He joined together. Glory to God!

Die sleutel is nie jou vrou se wil nie, maar God se wil! En wanneer jy God se woord deursoek is dit duidelik om te sien dat dit Sy wil is om jou vrou se hart terug na jou, haar man,te draai, omdat dit is wat Hy saam gevoeg het. Glorie aan God!

It’s NOT Man’s Will but God’s Will!!
Dit is NIE die Mens se wil nie maar God se Wil!!

“He does His will
.” Dan. 4:31
“Hy doen Sy wil
.”Dan. 4:31

“He bestows it on whomever He wishes
.” Dan. 4:25
“Hy gee dit aan wie Hy wil
.” Dan. 4:25

“God is able to deliver
.” Dan 3:17
“God is in staat om af te lewer
.” Dan. 3:17

Consider Nebuchadnezzar. After his pride caused him to crawl like an animal, he said of God, “He does according to His will in the host of heaven and among the inhabitants of earth; And no one can ward off His hand or say to Him, ‘What hast Thou done?’” Dan. 4:35. Is this not the same God who still does according to His will? Is your wife greater than King Nebuchadnezzar?

Oorweeg Nebukadnesar. Na sy hoogmoed hom veroorsaak het om soos ‘n dier te kruip, het hy van God gesĂȘ, “Hy doen soos Hy besluit met die hemelse magte en met die mense op aarde. Daar is niemand wat Hom daarvan kan weerhou en vir Hom kan sĂȘ: ‘Wat doen U?’ nie?’” Dan. 4:35. Is dit nie dieselfde God wat nog steeds doen volgens Sy wil? Is jou vrou groter as die Koning Nebukadnesar?

Consider also Jonah. Jonah was unwilling to do what God wanted him to do, but God made him willing. “And the Lord appointed a great fish to swallow Jonah, and Jonah was in the stomach of the fish three days and three nights.” Jonah 1:17. God is MORE THAN ABLE to make your wife willing!

Oorweeg ook Jona. Jona was ongewillig om te doen wat God wou gehad het hy moet doen, maar God het hom gewillig gemaak. “Toe stuur die Here 'n groot vis om vir Jona in te sluk, en hy was drie dae en nagte in die vis se maag.” Jona 1:17. God is MEER AS IN STAAT om jou vrou gewillig te maak!

Lastly, consider Paul. “Now Saul, still breathing threats and murder against the disciples of the Lord
suddenly a light from heaven flashed around him
and Saul got up from the ground, and though his eyes were open, he could see nothing
the Lord Jesus
has sent me so that you may regain your sight and be filled with the Holy Spirit. And immediately there fell from his eyes something like scales, and he regained his sight, and he arose and was baptized.” Acts 9:1-18.

Laastens, oorweeg Paulus. “Intussen het Saulus soos 'n besetene voortgegaan om die volgelinge van die Here met die dood te dreig
. toe het daar skielik 'n lig uit die hemel op hom gestraal. Toe Saulus van die grond af opstaan en sy oĂ« oopmaak, kon hy nie sien nie
die Here Jesus 
het my na jou toe gestuur sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul kan word. Onmiddellik het daar iets soos skille van Saulus se oĂ« afgeval en kon hy weer sien. Toe het hy opgestaan en hy is gedoop.” Handelinge 9:1-18.

God is MORE THAN ABLE to change your wife in an instant!! I have seen it done countless times! If you say “But you don’t know my wife,” I would say – you don’t know God!!

God is MEER AS IN STAAT om jou vrou in ‘n kits te verander!! Ek het dit ontelbare kere gedoen gesien! As jy sĂȘ maar jy ken nie my vrou nie, “ Sou ek sĂȘ - jy ken nie vir God nie!!

Turning the Heart
Lei die Hart

As I mention earlier, you may hear some pastors and other Christians say that it is your wife’s will to leave you, divorce you, or be with another man. But we just learned in Scripture that it is not man’s will but God’s will.

Soos wat ek vroeĂ«r genoem het, jy mag sommige pastore en ander Christene hoor sĂȘ dat dit jou vrou se wil is om jou te verlaat, jou te skei, of saam  ‘n ander man te wees. Maar ons het nou net in die Bybel gelees dat dit nie die mens se wil is nie maar God se wil.

It may be your wife’s will to leave you, divorce you, or be with someone else. Nevertheless, God can turn her heart!

Dit mag jou vrou se wil wees om jou te verlaat, van jou te skei, of saam iemand anders te wees. Nietemin, God kan haar hart lei!

You don’t need to worry about her will. Instead you need to pray for your wife’s heart to be turned. “The king’s heart is like channels of water in the hand of the LORD; He turns it wherever He wishes.” Prov. 21:1.

Jy hoef nie bekommerd te wees oor haar wil nie. In plaas daarvan moet jy bid vir jou vrou se hart om gelei te word. “Die wil van die koning staan onder die gesag van die HERE; soos 'n stroom water lei Hy dit soos Hy verkies.” Spr. 21:1.

Pray that God will give your wife a new heart and replace her heart of stone with a heart of flesh! “Moreover, I will give you a new heart and put a new spirit within you; and I will remove the heart of stone from your flesh and give you a heart of flesh.” Ezek. 36:26.

Bid dat God jou vrou ‘n nuwe hart sal gee en haar hart van klip mt ‘n hart van vleis vervang!  “ Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee.” Eseg. 36:26.

The first step in turning your wife’s heart is to find God’s promises (His truths) and then meet the conditions of those promises. Here are several that we recommend you memorize:

Die eerste stap om jou vrou se hart te draai is om God se beloftes te vind (Sy waarhede) en om dan aan die voorwaardes van hierdie beloftes te voldoen. Hier is verskeie wat ons aanbeveel jy memoriseer:

“When man’s ways are pleasing to the Lord, He makes even his enemies to be at peace with him.” Prov. 16:7
“As die Here tevrede is met 'n mens se lewe, laat Hy selfs so 'n mens se vyande in vrede met hom lewe.” Spr. 16:7

“Delight yourself in the Lord and He will give you the desires of your heart.” Ps. 37:4
“Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.” Ps. 37:4

“Commit your way to the Lord, trust also in Him and He will do it.” Ps. 37:5
“Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.” Ps. 37:5

“Seek first the kingdom of God and His righteousness and all these things will be added unto you.” Matt. 6:33
“Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.” Matt. 6:33

Remember you need to put God first in your life; He never wants to be second place to anything or anyone. Once He is first, you will begin to be transformed into His image. That is when you will begin to see your wife’s heart turn back to you.

Onthou jy moet God eerste plaas in jou lewe; Hy wil nooit tweede plek vir enigiets of enigiemand wees nie. Sodra Hy eerste is, sal jy begin om in Sy beeld getransformeer te wees. Dit is wanneer jy sal begin sein hoe jou vrou se hart terugdraai na jou toe.

If you struggle with this principle of man’s will versus God’s will, you will need to renew your mind with the verses in this chapter to overcome the doubts of “man’s will theology” and replace it with God’s focus, which is the heart!

As jy met hierdie beginsel van die mens se wil versus God se wil sukkel, sal jy benodig om jou verstand te hernu met die verse in hierdie hoofstuk om die twyfel van “mens se wil teologie” te oorkom en dit met God se  fokus, wat die hart is te vervang! 

Let’s look at the Scriptures that tell us how God changed the hearts of men and even kings:

Kom ons kyk na die Bybel om ons te vertel hoe God die harte van mense en selfs konings verander het:

“He put this in the king’s heart
.” Ezra 7:27-28.
“Hy het die koning die besluit laat neem
.” Esra 7:27-28.

“He hardened the hearts of the Egyptians
.” Exodus 14:17.
“Hy het die Egiptenare koppig gemaak
.’Eksodus 14:17.

“The Lord hardened Pharaoh’s heart
.” Exodus 10:27.
“Maar die Here het die farao weer koppig gemaak
.” Eksodus 10:27.

“The Lord turns the heart wherever He wishes
.” Prov. 21:1.
“Die Here lei die wil soos Hy verkies
.”Spr. 21:1.

In the book of Proverbs we learn wisdom. Proverbs 1 verses 2 through 7 lists the benefits of Proverbs:

In die boek van Spreuke leer ons wysheid. Spreuke 1 verse 2 tot 7 lys die voordele van Spreuke:

To know wisdom.
Om wysheid te leer.

To receive instruction.
Om te onderrig.

To receive instruction in wise behavior.
Om onderrig te ontvang en wysheid te leer

Also instruction in righteousness, justice and equity.
Ook opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid.

Prudence to the naive. To the youth knowledge.
Verstandigheid aan die wat nie kennis het nie. Aan die  jongmense  kennis.

Read Proverbs every day for wisdom! (Go to our website “Daily Devotional” for the verses to read every day.)

Lees Spreuke elke dag vir wysheid! (Gaan na ons webwerf “Daaglikse Bemoediging” vir die verse om elke dag te lees.)

Wives Who Are Unwilling
Vrouens Wie Onwillig Is

Not all wives return home even after God turns their hearts. Many wives, unfortunately, go against their hearts because their husbands are the same men they chose to leave. Once again, God is MORE THAN ABLE to turn your wife’s heart back to you. But, if you are still impatient, unkind and proud, then once her heart turns toward you, the OLD you will cause her to harden her heart and make a mental decision rather than a heart decision!

Nie alle vrouens keer terug huis toe nadat God hulle harte draai nie. Baie vrouens gaan, ongelukkig, teen hulle harte omdat hulle mans dieselfde mans is wat hulle gekies het om te los. Weereens, God is MEER AS IN STAAT om jou vrou se hart terug na jou to te draai. Maar, as jy nog steeds ongeduldig, onvriendelik en hoogmoedig is, dan sodra haar hart na jou toe draai, sal die OU jy veroorsaak dat sy haar hart hard maak en ‘n verstandelike besluit eerder as ‘n hart besluit maak!   

Make sure you read and reread this book over and over again! Make sure you live in the Word. Make sure you spend hours daily with your face to the ground, seeking His face. You must be a new man for your wife to want to follow her heart and come home! Remember, the reason your wife has left or has gotten caught by an adulter is because your home was not built on the rock of Jesus Christ.

Maak seker dat jy hierdie boek lees en herlees oor en weer oor! Maak seker dat jy in die Woord lewe. Maak seker jy spandeer daagliks ure met jou gesig op die grond, soek Sy aangesig. Jy moet ‘n nuwe man vir jou vrou wees om haar hart te wil volg en huis toe te kom! Onthou, die rede wat jou vrou geloop het of deur ‘n owerspeler gevang  is is omdat jou huis nie op die rots van Jesus Christus gebou was nie.

Let’s look at Proverbs and some New Testament Scriptures:

Kom ons kyk na Spreuke en sommige Nuwe Testament Bybelverse:

House of the proud. “The Lord will tear down the house of the proud.” Prov. 15:25.

Hoogmoedige se huis. Die Here breek die hoogmoedige se huis af.” Spr. 15:25.

House divided against itself. “Any kingdom or house divided against itself is laid waste: and any city or house divided against itself shall not stand
.” Matt. 12:25.

Huis wat onderling verdeeld is. “Elke koninkryk wat onderling verdeeld is, gaan te gronde, en geen stad of huis wat onderling verdeeld is, sal bly staan nie
.” Matt. 12:25.

Yet it did not fall. “Therefore, everyone who hears these words of Mine, and acts upon them, may be compared to a wise man, who built his house upon the rock. And the rain descended, and the floods came, and the winds blew, and burst against that house; and yet it did not fall, for it had been founded upon the rock.” Matt. 7:24-25.

Tog het dit nie ingestort nie “Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. Die stortreĂ«n het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots.” Matt. 7:24-25.

Built together. “
Christ Jesus being the cornerstone, in whom the whole building, being fitted together, is growing into a holy temple in the Lord; in whom you also are being built together into a dwelling of God in the Spirit
.” Eph. 2:21.

Saam opgebou. “
 In Hom sluit die hele gebou saam en verrys dit tot 'n heilige tempel vir die Here, in wie julle ook saam opgebou word as 'n geestelike huis waarin God woon
.’ Efe. 2:21.

Let no man separate. “And He answered and said, ‘Have you not read, that He who created them from the beginning made them male and female, and said, “for this cause a man shall leave his father and mother, and shall cleave to his wife; and the two shall become one flesh”? Consequently they are no longer two, but one flesh. What therefore God has joined together, let no man separate.” Matt. 19:4-6.

Mag 'n mens nie skei nie. “Hy het hulle geantwoord: “Het julle nie gelees dat die Skepper hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie? Daarby het Hy gesĂȘ: ‘Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe en hulle twee sal een wees.’ Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie.” Matt. 19:4-6.

God has promised to heal, restore and create praise on your lips! “Because of the iniquity of his unjust gain I was angry and struck him; I hid My face and was angry, And he went on turning away, in the way of his heart. I have seen his ways, but I will heal him; I will lead him and restore comfort to him and to his mourners, creating the praise of the lips. Peace, peace to him who is far and to him who is near, says the Lord, and I will heal him.” Isa. 57:17-19.

God het belowe om te genees, terug te bring en in staat om Hom weer te loof! Ek het toornig geword oor my volk se sonde en hebsug, Ek het hom geslaan en hom verlaat omdat Ek toornig was. Hy was opstandig en het sy eie koers ingeslaan. Ek het gesien wat met hom gebeur, en Ek sal hom genees. DiĂ© van hom wat treur, sal Ek lei en terugbring; Ek sal vir hulle uitkoms gee. Ek stel hulle in staat om My weer te loof. Vrede vir diĂ© wat ver is, vrede vir diĂ© wat naby is, sĂȘ die Here. Ek sal hulle genees.” Jes. 54:17-19.

You must seek the Lord to break and change you if it is your desire to have your wife care for you again. (See A Wise Man Builds Upon A Rock: By a FOOL Who Tore His Down with His Own Hands for help.)

Jy moet die Here nastreef om jou te breek en verander as dit jou begeerte is dat jou vrou weer vir jou sorg. (Sien  A Wise Man Builds Upon A Rock: By a FOOL Who Tore His Down with His Own Hands vir hulp.)

NOTHING is impossible for God!
The Lord Turns the Heart Wherever HE Wishes!
NIKS is onmoontlik vir God!
Die Here Lei die Hart waar HY dit Verkies!

Personal commitment: to ask God to turn my wife’s heart and not to fear the will of man. “Based on what I have learned in Scripture, I commit to trusting the Lord to turn my wife’s heart. I dispel the lie that says ‘my wife has a free will; therefore, God will not intervene on my behalf and answer my prayers.’ Instead, I believe that my ‘wife’s will’ will follow after God turns her heart back home.”

Persoonlike toewyding: om God te vra om my vrou se hart te draai en om nie die wil van die mens te vrees nie.”Gebasseer op wat ek in die Bybel geleer het, wy ek my daaraan toe om die Here te vertrou om my vrou se hart te draai. Ek verdryf die leuen wat sĂȘ ‘my vrou het vrye wil; daarom, sal God nie om my onthalwe tussenbeide tree en my gebede beantwoord nie. ‘In plaas daarvan, glo ek dat ‘my vrou se wil’ sal volg nadat God haar hart terug huis toe draai.”

Onthou om by die oorwinning aan te sluit! Moenie net
kyk nie. Herstel Reise is nie 'n toeskouer sport nie!

Begin asseblief 'n JOERNAAL met die Here in gedagte, oor wat jy elke dag geleer het vir die volgende 30 dae om "Jou Huwelik Te Herstel."

Hoe meer jy jou hart uitstort in hierdie vorms, hoe meer kan ons en God jou help. Hierdie vorms sal jou en jou eVennoot ook help met aanspreeklikheid. KLIK HIER

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!