Our Be Encouraged eVideos are sold in our Encouraging Bookstore for $30. These eVideos are another GIFT to you from our PARTNERS.

Ons Wees Aangemoedig eVideo word in ons Bemoedigende Boekwinkel vir R480. verkoop. Hierdie eVideos is nog ‘n GESKENK aan jou van ons VENNOTE.

Our PARTNERS personally know HOW IMPORTANT these have been to them and so many other men who eventually sent in their Restored Marriage Testimonies!!

Ons VENNOTE weet persoonlik HOE BELANGRIK hierdie vir hulle was en so baie ander mans wat uiteindelik hulle Herstelde Huweliks Getuienisse ingestuur het!!

These videos are vital to your Restoration Journey to give you the Courage you need. The word "Encouraged" actually means "to give Courage."

Hierdie videos is noodsaaklik vir jou Herstel Reis om jou die Moed te gee wat jy nodig het. Die woord “Bemoedig” beteken eintlik “om Moed te gee.”

However, some men write to use saying they are unable to watch the videos. They may have a slow Internet, they may not be allowed access at their work or not be able to watch them from their phone where they access their emails, our site and/or our lessons.

Nietemin, sommige mans skryf vir ons en sĂȘ dat hulle nie in staat is om die videos te kyk nie. Hulle mag dalk stadige Internet hĂȘ, hulle mag nie toegang by hulle werk hĂȘ nie of nie in staat om van hulle foon af te kyk waar hulle toegang het tot hulle eposse, ons webwerf en/ons lesse.

If you are unable to watch the videos for any reason, it means you are going to witness first hand the principle found in Philippians 4:19 that says, "And my God will supply ALL your needs according to His riches in glory in Christ Jesus." GOD wants to fulfill this and every need you have! Why hasn't He fulfilled that promise before?

As jy nie in staat is om hierdie videos vir enige rede te kyk nie, beteken dit dat jy eerstehands gaan getuig van die beginsel in Fillipense 4:19 wat sĂȘ, “En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.” GOD wil in die een elke behoefte wat jy het vervul! Waarom het Hy nie voorheen daardie belofte vervul nie? 

Because it also says in Luke 11:9-10 “So I say to you, ask, and it will be given to you; seek, and you will find; knock, and it will be opened to you. For everyone who asks, receives; and he who seeks, finds; and to him who knocks, it will be opened."

Omdat dit ook in Lukas 11:9-10 sĂȘ “ “Ek sĂȘ vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak word. Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.”

So if you try to watch the videos and it doesn't work for you, then you need to STOP and ask GOD to show you WHERE and HOW He WANTS you to watch them. Don't try to figure it out, but do exactly what the verses, which are promises and principles to live by, say.

So as jy probeer om die videos te kyk en dit werk nie vir jou nie, dan moet jy STOP en vir GOD vra WAAR en HOE Hy wil hĂȘ jy hulle moet kyk. Moet dit nie probeer uitpluis nie, maar doen presies wat die verse, wat beloftes is om by te lewe, sĂȘ.

Be-Encouraged

Wees Aangemoedig Video 2 (Reeks)

This video is private. Please copy and paste the password in red to access the video: BE2P1  

Hierdie video is privaat. Kopieër en plak die wagwoord in rooi om toegang tot die video te verkry: BE2P1 

This video is private. Please copy and paste the password in red to access the video: BE2P2

Hierdie video is privaat. Kopieër en plak die wagwoord in rooi om toegang tot die video te verkry:   BE2P2

Onthou om by die oorwinning aan te sluit! Moenie net kyk nie. Herstel Reise is nie 'n toeskouer sport nie!

Begin asseblief 'n JOERNAAL met die Here in gedagte, oor wat jy elke dag geleer het vir die volgende 30 dae om "Jou Huwelik Te Herstel."

Hoe meer jy jou hart uitstort in hierdie vorms, hoe meer kan ons en God jou help. Hierdie vorms sal jou en jou eVennoot ook help met aanspreeklikheid. KLIK HIER

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!