kyle-bearden-348332-unsplash

“Herstel NA Hy Geskei is en met die AV Getrou het!”

In 1998, I walked out of an 11-year marriage. I left a physically challenged wife and two young children and moved over 1,000 miles away to begin a new life.

In 1998, het ek op ‘n 11-jaar huwelik uitgeloop. Ek het ‘n fisies gestremde vrou en twee jong kinders gelos en meer as 1600km ver weg getrek om ‘n nuwe lewe te begin.

Within 10 hours of arriving in town, I had been hired for two jobs. I honestly believed the Lord had blessed my leaving! I was sending financial support to my wife and was involved in a local church.

Binne 10 uur na ek in die dorp arriveer het, was ek vir twee werke gehuur. Ek het eerlik gegelo dat die Here my verlating geseën het! Ek het finansiële  verslae aan my vrou gestuur en was by ‘n plaaslike kerk betrokke.

Two months after I left, one of my co-workers encouraged me to look through the personal ads in a local paper. Mostly to humor my co-worker, I looked through the ads and called one of the women. Although I knew from the beginning that this was not a relationship that God had for me, I continued to see the woman.

Twee maande na ek weg is, het een van my mede kollegas my aangemoedig om deur die persoonlike advertensies in die plaaslike koerant te kyk. Meestal om my mede werker te amuseer het ek deur die advertensies gegaan en een van die vrouens geskakel. Alhoewel ek van die begin af geweet het dat dit nie ‘n verhouding was wat God vir my gehad het nie, het ek voort gegaan om die vrou te sien.

I divorced my wife and became more involved with this new woman and her four sons. I stayed active in church and did my best to encourage the boys to attend church also. The woman was very controlling and demanded that we move frequently.

Ek het my vrou geskei en meer betrokke geraak by hierdie vrou en haar vier seuns. Ek het aktief in die kerk gebly en het my bes gedoen om die seuns aan te moedig om ook kerk by te woon. Die vrou was baie beheersend en het geëis dat on dikwels trek.

In 2002, we married. My entire relationship with my second wife was tough. So often God showed me my sin, but I was blind to it. Even the woman's parents tried to show me things she was doing, but I ignored all the signs.

In 2002, het ons getrou. My hele verhouding met my tweede vrou was taai. So dikwels het God my my sonde gewys, maar ek was blind daarvoor. Selfs die vrou se ouers het probeer om my dinge te wys wat sy besig was om te doen, maar ek het al die tekens ignoreer.

At one point my second wife got hold of my employer's credit card number and charged some of her bills. This resulted in my getting arrested and incarcerated.

Op een stadium het my tweede vrou my werkgewer se kredietkaart nommer beet gekry en van haar rekeninge daarop gelaai. Dit het veroorsaak dat ek arresteer is en opgeluit was.

During this time the Lord truly ministered to me. He showed me the error of my ways. It took quite a while; in fact, I believe it took my being incarcerated for the Lord to show me my sin. The Lord showed me that my second wife had simply used me. During my incarceration, I made it clear to my second wife that our relationship was over. I knew what she had done and was well aware of her cheating.

Gedurende hierdie tyd het die Here werklik aan my geminister. Hy het vir my die foute van my doen en late gewys. Dit het nogals ‘n rukkie gevat; eintlik, glo ek dit het gekos dat ek opgesluit moes word vir die Here om vir my ‘n teken te wys. Die Here het vir my gewys dat my tweede vrou my eenvoudig gebruik het. Gedurende my gevangenskap, het ek dit duidelik aan my tweede vrou gemaak dat ons verhouding verby was. Ek het geweet wat sy gedoen het en was goed bewus van haar veneukery.

While I was incarcerated, I stayed in God's Word. The Psalms and the Proverbs especially strengthened me. The Lord showed me about commitment, faithfulness, and true love.

Terwyl ek opgeluit was, het ek in God se Woord gebly. Die Psalms en die Spreuke het my veral versterk. Die Here het my gewys van verbintenis, getrouheid, en ware liefde.

The Lord led me to contact my ex-wife regarding reconciliation. After much prayer, I did call my ex-wife and we prayed together. We spent a lot of time in prayer, and as we progressed in our reconciliation the Lord made my incarceration easier.

Die Here het my gelei om my eks-vrou te kontak in verband met versoening. Na baie gebed, het ek my eks-vrou geskakel en ons het saam gebid. Ons het baie tyd in gebed spandeer, en soos wat ons vooruit gegaan het in ons versoening het die Here my gevangenskap makliker gemaak

The turning point of our restoration was when my first wife told me she had been in prayer that we would reconcile; at that point, I knew it was God's will!

Die keerpunt van ons herstel was toe my eerste vrou my vertel het dat sy in gebed was en dat ons sou herenig; op daardie stadium, het ek geweet dat dit God se wil was!

When I was released, I filed for divorce and returned to Tennessee to be closer to my first wife and our children. Our reconciliation went very well. The divorce from my second wife came very quickly, and on April 18, 2004, I remarried the wife of my youth! We have grown closer than we had ever been, and now our relationship is as God intended marriage to be!

Toe ek vrygelaat was, het ek ‘n egskeiding aanhanig gemaak en terug gekeer Tennessee toe om nader aan my eerste vrou en ons kinders te wees. Ons versoening het baie goed gegaan. Die egskeiding van my tweede vrou het baie gou gekom, en op 18 April, 2004 het ek weer met die vrou van my jeug getrou! Ons het nader aan mekaar gegroei as wat ons ooit was, en ons verhouding is soos wat God bedoel het dit moet wees.

For others seeking to restore their marriage, I would point them to prayer and standing on God's Word alone! What He has done for me, He also can do for others. I give Him all the glory and honor for restoring my marriage to the wife of my youth!

Vir ander wat streef om hulle huwelike te herstel, sou ek hulle wys om te bid en op God se Woord alleen te staan! Wat Hy vir my gedoen het, kan Hy ook vir ander doen. Ek gee Hom al die glorie en eer dat hy my huwelik aan die vrou van my jeug herstel het!

Ivan, HERSTEL in Tennessee

Hierdie getuienis en nog baie meer is
BESKIKBAAR in SAGTEBAND 

Deur Die Woord Van Hul Getuienis: Ongelooflike en Kragtige Getuienisse van Herstelde Huwelike Van Mans

KLIK HIER om jou eie eksemplaar te kry en merk en lees hoe ander, soos jy, dit deur hulle Reis na Herstel gemaak het en 'n HERSTELDE HUWELIK ervaar het.

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!