Wife is Home

Vrou Is Tuis—Loof Him!

I have to give our Lord all the glory and praise; I have waited far too long to send my report. My wife of seventeen years divorced me in July of 2001 after only four months of separation (first time ever). That very weekend she began to show signs of wanting to work at rebuilding.

Ek moet net vir ons Here al die glorie en lof gee; ek het gans te lank gewag om my verslag in te stuur. My vrou van sewentien jaar het my in Julie 2001 geskei na net vier maande van skeiding (eerste keer ooit). Daardie einste naweek het sy tekens gewys om aan herbouing te werk.

Since then, I have seen so many answered prayers that I cannot begin to list them all. With two children and twenty-two years of our lives together, I have finally let the Lord into my life in my darkest hour. HE has given me so much strength and patience to endure many trials and much pain.

Van toe af, het ek  baie beantwoorde gebede gesien dat ek nie kan begin om hulle almal te lys nie. Met twee kinders en twee-en twintig jaar van ons lewens saam, het ek finaal in my donkerste uur die Here in my lewe toegelaat.

I became a newborn Christian in early 2001, struggling with my faith. Each time I have doubts, I come to Restore Ministries to renew myself and lift the Lord up in my life.

Ek het vroeg in 2001 ‘n wedergebore Christen geword, sukkelend met my geloof. Elke keer wat ek twyfel, kom ek na Herstel Bediening om myself te hernu en die Here in my lewe op te lig.

I made so many mistakes in and out of my covenant with her that I have beat myself up repeatedly. I have seen the Lord change both of us in so many ways that you cannot imagine. We have violated His ways and each other so much that I had thought our life could NEVER come to what is happening now!

Ek het so baie foute in en uit my verbond met haar gemaak dat ek myself herhaaldelik opgekruis het. Ek het gesien hoe die Here albei van ons op soveel maniere verander dat jy jouself dit nie kan indink nie. Ons het sy wee en mekaar soveel geskend dat ek gedink het ons lewe NOOIT sou kon kom tot met wat besig is om nou te gebeur nie.

I held on to what the Lord had been telling me to do—“wait.” Seeing the pain she was in was hurting me so badly that I had to let her go several times. The trials have been many and tough; still, we are inseparable to the end. When we talk, we both agree that the LORD is holding us together until the work is complete.

Ek het vasgehou aan wat die Here vir my gesê het om te doen—”wag.” Om die pyn waarin sy was te sien het my so erg seergemaak dat ek haar verskeie kere moes laat gaan het. Die beproewings was baie en rof; tog, is ons onafskeidbaar tot aan die einde. Wanneer ons praat, stem ons saam dat die HERE ons bymekaar hou tot die werk voltooi is.

She has been home (by her choice) for three weeks after a year and a half of being divorced and 21 months apart; she is still having a hard time with it. I know the Lord is working on both of us, but the enemy is still trying to steal our lives as well. We get along much better than we have in many, many years. It seems our minds are working overtime with what the enemy is placing in them to again separate our family.

Sy is al drie weke tuis (haar keuse) na een en ‘n half jaar van egskeiding en 21 maande uitmekaar; sy het nog steeds ‘n harde tyd daarmee. Ek weet die Here werk aan albei van ons, maar die vyand probeer ook om ons lewens te steel. Ons kom baie beter oor die weg as wat ons in baie, baie jare gekom het. Dit lyk of ons gedagtes oortyd werk met wat die vyand in hulle plaas om ons familie weer uitmekaar te kry.

Please pray that Satan will be removed from our lives so that GOD’S WILL be done. I have come to Erin’s site for nearly two years now and purchased the materials for others and myself.

Bid asseblief dat Satan uit ons lewens verwyder sal word sodat GOD se WIL sal geskied. Ek het vir amper twee jaar na Erin se webwerf gekom en die hulpbronne vir myself en ander aan te koop.

Each time I come here or re-read the materials, I gain new hope and encouragement. I found this site by chance when searching for knowledge on why our lives were falling apart and how to repair them.

Elke keer wat ek hier kom om die hulpbronne te lees of weer te lees,  win ek nuwe hoop en bemoediging. Ek het hierdie webwerf per toeval gevind toe ek vir kennis oor waarom ons lewens besig was om uit mekaar te val en hoe om dit te herstel gesoek het.

I have long let my unforgiveness to the OM for the happenings in our lives linger. PLEASE join me; lift me up so that I can have genuine forgiveness and faith to let this take its course in GOD’S WAY AND TIME.

Ek het te lank toegelaat dat die onvergifnis vir die AM vir die gebeure in ons lewens talm. Sluit ASSEBLIEF by my aan; lig my op sodat ek egte vergifnis en geloof kan hê sodat dit sy koers op GOD SE MANIER EN TYD kan neem.

After all, HE has brought her and our daughter home to our son and me. Now my wife and I are in dire need to let go of the past so we can build a future. For some reason, the OM is haunting my mind as well as hers. Please pray for us as we take this journey that the LORD has planned for our children, to restore what has been taken from us and what we have taken from one Another.

Na alles, HY het haar hiernatoe gebring en ons dogter huis toe na ons seun en ek. Nou is my vrou en ek in erg nood om die verlede te laat gaan sodat ons ‘n toekoms kan bou. Vir een of ander rede spook die AM by my gedagtes sowel as hare. Bid asseblief vir ons soos wat ons hierdie reis neem wat die HERE vir ons kinders beplan het, om te herstel wat van ons geneem is en wat ons van mekaar geneem het.

Hierdie getuienis en nog baie meer is
BESKIKBAAR in SAGTEBAND 

Die Woord Van Hul Getuienis: Ongelooflike en Kragtige Getuienisse van Herstelde Huwelike deur Mans

KLIK HIER om jou eie eksemplaar te kry en merk en lees hoe ander, soos jy, dit deur hulle Reis na Herstel gemaak het en 'n HERSTELDE HUWELIK ervaar het.

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!