20_years

Herstel, Vier 20 Jaar!

We recently received a letter from a man, Jacob, in Texas who reported that after 15 months of separation, his wife of over twenty years has RETURNED HOME — praise the Lord!!!! She had filed for divorce in May, about two months after he received both of our books for men. The Lord led him to apologize for all of his wrongdoing in their marriage. However, she seemed unimpressed and still was determined to divorce him. “...for we walk by faith, not by sight!” (2 Corinthians 5:7)

Ons het onlangs ‘n brief van ‘n man, Jacob, in Texas ontvang wat rapporteer het dat na 15 maande van afskeiding, sy vrou van meer as 20 jaar het TERUGGEKEER HUIS TOE— loof die Here!!!! Sy het in Mei ‘n skeisaak aanhanig gemaak, omtrent twee maande nadat hy albei ons  boeke vir mans ontvang het. Die Here het Hom gelei om om verskoning te vra vir alles wat hy verkeerd gedoen het in hulle huwelik. Nietemin, het sy onbeĂŻndruk gelyk en was nog vasbeslote om hom te skei. “want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie.” (2 KorintiĂ«rs 5:7)

Then in September, his wife found herself in a very serious situation. Jacob asked if there was anything he could do something to help her. To his surprise, she accepted his offer for help! Instantly, his wife’s opinion of him changed and she decided to move back home and recommit to their marriage!!! She is NOW home—where they celebrated their 20th Wedding Anniversary!!!!

Toe in September, het sy vrou haarself in ‘n baie ernstige situasie gevind. Jacob het gevra of daar enigiets was wat hy kon doen om haar te help. Tot sy verbasing, het sy sy offer om hulp aanvaar! In ‘n kits, het sy vrou se opinie van hom verander en sy het besluit om terug te trek huis toe en haar weer aan haar huwelik toe te wy!!! Sy is NOU by die huis—waar hulle hulle 20ste Huweliksherdenking gevier het!!!!

Note: So often men and women panic when they don’t have regular contact with their spouses since the Lord has “changed them.” God always makes a way to reunite spouses. He often allows a crisis in a spouse’s life as an answer to our prayers, but ONLY when we obey and leave room for HIM to move!!

Nota: So dikwels raak mans en vrouens paniekerig wannneer hulle nie gereelde kontak met hulle gades het aangesien die Here “hulle verander” het. God maak altyd ‘n manier om gades te herenig. Hy laat dikwels ‘n krisis in ‘n gade se lewe as ‘n antwoord op ons gebede, maar NET wanneer ons gehoorsaam en plek maak vir HOM om te beweeg!!

Jakob in Texas, HERSTEL

Hierdie getuienis en nog baie meer is
BESKIKBAAR in SAGTEBAND 

Deur Die Woord Van Hul Getuienis (Boek 4): Neem Jou Kruis Op En Volg My

KLIK HIER om jou eie eksemplaar te kry en merk en lees hoe ander, soos jy, dit deur hulle Reis na Herstel gemaak het en 'n HERSTELDE HUWELIK ervaar het.

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!