Restored Times Two!!

"Twee Keer Herstel!!"

My wife moved out 5 months ago in October as a temporary separation, which then turned into her filing for a divorce in February. Over that period of time we were able to see each other a lot because of our 2 boys. She said I was always welcome to come over to see our boys.

My vrou het 5 maande gelede in Oktober uitgetrek as ‘n tydelike skeiding, wat toe uitgedraai het dat sy ‘n egskeiding aanhanig gemaak het in Februarie. Gedurende daardie tydperk was ons in staat om mekaar baie te sien as gevolg van ons 2 seuns. Sy het gesĂȘ dat ek altyd welkom was om oor te kom om ons seuns te sien.

Over the last 6 weeks we spent time together eating dinner at the house as well as at her apartment; we watched TV and played rummy, but she never showed any signs of coming home nor would she talk about it.

Oor die laaste 6 weke het ons tyd saam gespandeer deur aandete by die huis te eet sowel as haar woonstel; ons het TV gekyk en rummy gespeel, maar sy het nooit tekens gewys dat sy huis toe kom nie nog minder sou sy daaroor praat. 

But I continued to stand on God’s Word, although I never acted on the circumstances as everybody was trying to convince me to do (i.e. get an attorney, move your money into a different bank, etc.). I always showed her kindness regardless of how I felt or what I saw.

Maar ek het aangehou om op God se Woord te staan en het nooit op die omstandighede reageer soos was almal my probeer oorreed het om te doen nie (b.v. om ‘n prokureur te kry, my geld na ‘n ander bank oor te plaas, ens.). Ek het haar altyd vriendelikheid gewys ongeag oor hoe ek gevoel het of wat ek gesien het.

She came over Friday night and before leaving she gave me a kiss, which totally stunned me. I didn’t hear from her again until Easter Sunday, late in the afternoon, when she picked up the boys. She said she’d call later, which she did, and began to tell me that she had some wasps in her apartment. So I went over there with some wasp spray to see if I could help.

Sy het Vrydagaand oorgekom en voor sy weg is het sy my ‘n soen gegee, wat my heltemal verstom het. Ek het nie weer van haar gehoor tot Paassondag, laat die middag, toe sy die seuns opgetel het nie. Sy het gesĂȘ sy sal later skakel, en sy het, en my begin vertel dat sy perdebye in die woonstel gehad het. So ek het soontoe gegaan met perdeby sproei om te sien of ek kon help.

We ended up playing rummy and talking about the house and during that conversation she told me that she had been thinking about some things lately, and then she said, ‘I want to come home. I want to do family things again and work on the house, but I’m afraid.’ We talked and hugged and kissed and she said she needed a few days.

Ons het opgeeindig om rummy te speel en oor die huis te praat en gedurende daardie gesprek het sy vir my gesĂȘ dat sy onlangs aan ‘n paar dinge gedink het, en toe sĂȘ sy, ‘ek wil huis toe kom. Ek wil weer familie goed doen en aan die huis werk, maar ek is bang.’ Ons het gepraat en drukkies gegee en gesoen en sy het gesĂȘ dat sy ‘n paar dae nodig het.

Then, last night (4 days later) she said she is coming home! We are now making arrangements to get her out of her apartment and back home.

Toe, gisteraand (4 dae later) het sy gesĂȘ sy kom huis toe! Ons tref  nou reĂ«lings om haar uit haar woonstel te kry en terug by die huis.

Our final divorce hearing was scheduled for April 16th—only 2 weeks away!! She said I would not need to worry about going that day.

Ons finale egskeiding verhoor was geskeduleer vir die 16de April—net twee weke weg!! Sy het gesĂȘ ek hoef nie bekommerd te wees om daardie dag te gaan nie.

All I can say is: ‘we serve a mighty God!!!’ I know only He could have ‘turned her heart’!!

Al wat ek kan sĂȘ is” ‘ons dien ‘n magtige God!!!’ Ek weet dat net Hy ‘haar hart kon draai’!!

My wife’s father told me that she told him only 3 weeks ago that she was ‘SURE’ that this (divorce) is what she wanted. Only a few weeks before that she had told me regarding the divorce that ‘This is something that I feel I need to do, and I want to start new’!! There were many other times when she told me similar things that really hurt, but I continued to trust the Lord, knowing that He always causes me to triumph! God is an awesome God!!

My vrou se vader het vir my gesĂȘ dat sy vir hom net 3 weke terug gesĂȘ het dat sy ‘SEKER’ was dat hierdie (egskeiding) is wat sy wou gehad het. Net ‘n paar weke vantevore het sy vir my gesĂȘ aangaande die egskeiding ‘Dit is iets wat ek voel ek nodig het om te doen, en ek wil nuut begin’!! Daar was baie ander kere wat sy vir my eenderse dinge vertel het wat regtig seergemaak het, maar ek het voort gegaan om op die Here te vertrou, wetend dat Hy my altyd veroorsaak om te triomfeer! God is ‘n ongelooflike God!

The biggest miracle out of all this is that my Encouragement (Prayer) Partner was scheduled to go to his final divorce hearing on April 5th he and asked me to fast and pray with him. Only two days after my wife told me she wanted to come home, my prayer partner’s wife went to the attorney and canceled their divorce!!

Die grootste wonderwerk uit dit alles is dat my Bemoedigende Gebeds Vennoot geskeduleer was om na sy finale egskeidings verhoor op die 15de April te gaan en hy het my gevra om saam hom te bid en te vas. Net twee dae na my vrou vir my gesĂȘ het sy wou huis toe kom, het my gebeds vennoot na die prokureur toe gegaan en hulle egskeiding gekanselleer!!

Two wives choosing to stop the divorce and restore their marriage in the same week!! I was two weeks away from a divorce and my prayer partner was 3 days!

Twee vrouens het besluit om hulle egskeiding te stop en hulle huwelik in dieselfde week te herstel!! Ek was twee weke weg van ‘n egskeiding en my gebeds vennoot 3 dae!

So those of you who see no change in your circumstances, continue to stand on God’s Word and trust Him. My wife told me that she had been thinking about coming home for a few weeks, yet I never saw any difference in her! So don’t look at the circumstances! Trust the Lord!! He’s always faithful, and always on time!”

So die van julle wat geen verandering in jou omstandighede sien nie, gaan voort om op God se Woord te staan en vertrou op Hom. My vrou het vir my gesĂȘ dat sy al vir weke daaraan dink om huis toe te kom, tog het ek nooit ‘n verandering in haar gesien nie! So moet nie na die omstandighede kyk nie! Vertrou op die Here!! Hy is altyd getrou, en altyd op tyd!”

ePartner RESTORED too! Glory to God!!

eVennoot ook HERSTEL ! Glorie aan God!!

Wow!!! We sure serve an AWESOME GOD!!!!

Wow!!! Ons dien verseker ‘n ONGELOOFLIKE GOD!!!!

BESKIKBAAR in SAGTEBAND

Deur Die Woord Van Hul Getuienis: Ongelooflike en Kragtige Getuienisse van Herstelde Huwelike Van Mans

KLIK HIER om jou eie eksemplaar te kry en merk en lees hoe ander, soos jy, dit deur hulle Reis na Herstel gemaak het en 'n HERSTELDE HUWELIK ervaar het.

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!