'n HERSTELDE Huweliksgetuienis,
"Bonatuurlike Huwelik Herstel In New York!"

Die Getuienis was geneem uit een van ons baie
Deur die Woord van Hul Getuienis boeke
om JOU te help om
enige vrees en twyfel te oorkom in
God se Vermoë en Begeerte om
JOU Huwelik te Herstel!

Hoofstuk 16 "Ek Het 'n Man Gesoek"

"En Ek het onder hulle 'n man gesoek
wat 'n muur kan bou
en voor my
aangesig in die bres kan staan vir die land,
sodat Ek dit nie sou verwoes nie;
maar Ek het niemand gevind nie.
"
—EsegiĂ«l 22:30

AFR_mRYM_FrontCover

“Dear Heavenly Father, I enter into my place of prayer, now that I have shut the door, I pray to you my Father in secret. And as you see me here in secret you will reward me openly. It is written that all things, whatsoever ye shall ask in prayer, believing, ye shall receive.

“Liewe Hemelse Vader, ek tree my plek van gebed in, noudat ek die deur toegemaak het, bid ek tot jou my Vader in geheim. En soos wat jy my hier in geheim sien sal jy my openlik beloon. Daar word geskryf dat alles, wat ons in gebed vra, en glo dat ons dit al ontvang het, so sal dit wees.

“O God, thou art my God; early will I seek thee; my soul longs for Thee in a dry and thirsty land, where no water is. Lord, there is no one besides Thee to help in the battle between the powerful and those who have no strength; so help us, O Lord our God, for we trust in Thee, and in Thy name have come against this multitude. O Lord, Thou art my God; let not man prevail against Thee.

Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droĂ« land, 'n land sonder water. “Here, net U kan die swakke teen 'n oormag help. Help ons, Here ons God! Ons steun op U, en in u Naam trek ons teen diĂ© menigte op. U is ons God, Here; moenie dat 'n mĂ©ns teen U seĂ«vier nie.”

“For though we walk in the flesh, we do not war after the flesh, for the weapons of our warfare are not carnal, but mighty through God to the pulling down of strongholds. Casting down imaginations, and every high thing that exalts itself against the knowledge of God, and bringing into captivity every thought to the obedience of Christ, and You have readiness to revenge all disobedience when Your obedience is fulfilled.

“Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer nie die stryd met menslike wapens nie.Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. Ons is ook gereed om met elke ongehoorsaamheid af te reken sodra julle eie gehoorsaamheid volkome is.

“O let the evil of the wicked come to an end, but establish the righteous. I shall not be afraid of evil tidings; my heart is fixed, trusting in the Lord. My heart is established; I shall not be afraid, until I see my desire come upon the enemy.

“Maak 'n end aan al die bose dade van die goddelose mense. Stel tog die onskuldige in die gelyk. Vir slegte tyding is hy nie bevrees nie, hy is gerus, hy vertrou op die Here. Hy voel hom veilig, hy is nie bevrees nie: hy sal die neerlaag van sy vyande aanskou.

“Whatsoever ye shall bind on earth shall be bound in heaven; and whatsoever ye shall loose on earth shall be loosed in heaven. I ask you, Heavenly Father, to rebuke and to bind Satan in the name and through the blood of my Lord Jesus Christ. Hedge up his way with thorns, and build a wall against him so that he cannot find his paths.

“Dit verseker Ek julle: Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. Ek vra jou Hemelse Vader, om Satan te bestraf en toe te sluit in die naam en deur die bloed van my Here Jesus Christus. Versper sy pas met doringtakke sodat hy nie sy planne kan uitvoer nie.

“Abraham hoped against hope, believed in hope, and being not weak in faith, staggered not at the promise of God through unbelief; but was strong in faith, giving glory to God. He was fully persuaded that what He had promised, He was able to perform.

“Toe daar geen hoop meer was nie, het Abraham nog gehoop en geglo, Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy is in sy geloof versterk en het aan God die eer gegee. Hy was ook ten volle daarvan oortuig dat God mag het om te doen wat Hy beloof het.

“For we are saved by hope; but hope that is seen is not hope; for what man seeth, why doth he yet hope for it? But if we hope for what we see not, then do we with patience wait for it. I had fainted, unless I had believed to see the goodness of the Lord in the land of the living. Wait on the Lord; be of good courage and He will strengthen thine heart, yes, wait on the Lord. But they that wait upon the Lord shall renew their strength; they shall mount up with wings as eagles; they shall run and not be weary; and they shall walk and not faint.

“Ons is immers gered, en ons het nou hierdie hoop. Wat 'n mens al sien, hoop jy tog nie meer nie. Wie hoop nog op wat hy reeds sien? Maar as ons hoop op wat ons nie sien nie, wag ons daarop met volharding. As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie ...!Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here! maar diĂ© wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

“For since the beginning of the world men have not heard, nor perceived by the ear, neither hath the eye seen, O God, beside thee, what He hath prepared for him who waiteth for Him. Surely goodness and mercy shall follow me all the days of my life and I will dwell in the house of the Lord forever. Amen.”

“Van ouds af het niemand so iets gehoor nie, het niemand so iets verneem nie, het geen oog 'n god gesien wat vir diĂ© wat op hom vertrou, doen wat U doen nie. U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae. Amen.”

Prayer for Those in Adultery
Gebed vir Diegene in Egbreek

“I ask you, Father, to rebuke and bind Satan in the Name and through the Blood of the Lord Jesus Christ. I ask you to build a Hedge of Thorns around my wife so that anyone who is interested in her will lose interest and leave. I base my prayer on the command of Your Word, which says, ‘What therefore God has joined together, let no man separate.’ I thank you, Father, for hearing and answering my prayer. Amen.”

“Ek vra jou Hemelse Vader, om Satan te bestraf en toe te sluit in die naam en deur die bloed van my Here Jesus Christus. Ek vra jou om ‘n Heining van Doringtakke om my vrou te bou sodat enigiemand wat geinterresseerd is in haar belangstelling sal verloor en weggaan. Ek basseer my gebed op die opdrag van jou Woord, wat sĂȘ wat God saamgevoeg het mag ‘n mens nie skei nie. Ek dank u, Vader, dat u my gebed hoor en antwoord. Amen.”

“Therefore I will hedge up her way with thorns, and I will build a wall against her so that she cannot find her paths. And she will pursue her lovers, but will not overtake them; and she will seek them, but will not find them. Then she will say, ‘I will go back to my husband. For it was better for me then than now!’ Therefore I will allure her, bring her into the wilderness, and speak kindly to her. For I will remove the names of Baals from her mouth. Then the Lord said to me, ‘Go again, love a woman yet an adulterer.’ ” From Hosea 6.

“Daarom gaan Ek haar pad versper met doringtakke en haar afkamp sodat sy nie haar planne kan uitvoer nie Daarom gaan Ek haar pad versper met doringtakke en haar afkamp sodat sy nie haar planne kan uitvoer nie Tog sal Ek weer begin om haar die hof te maak. Ek sal haar na die woestyn toe bring en mooi dinge vir haar sĂȘ. Ek sal sorg dat jy die name van die BaĂ€ls nie weer noem nie en dat jy hulle nooit weer aanroep nie. Die Here het vir Hosea gesĂȘ: Gaan trou met ‘n prostituut.’ ” Uit Hosea 6.

“Drink water from your own cistern, and fresh water from your own well. Should your springs be dispersed abroad, streams of water in the streets? Let them be yours alone, and not for strangers with you. Let your fountains be blessed, and rejoice in the wife of your youth. As a loving hind and graceful doe, let her breasts satisfy you at all times. For why should you, my son, be exhilarated with an adulteress, and embrace the bosom of a foreigner? Can man take fire to his bosom, and his clothes not be burned? Or can a man walk on hot coals, and his feet not be scorched? So is one who goes in to his neighbor’s wife. Whoever touches her will not go unpunished. For the ways of a man are before the eyes of the Lord, and He watches all his paths.” From Proverbs 5.

“Jy het tog self 'n vrou, jy het tog self 'n put met water: drink die strome uit jou eie fontein.Moet jou fonteine dan ook die wĂȘreld vol loop, jou strome water oral heen vloei? Hulle is tog net joune, en jy sal hulle nie met 'n ander wil deel nie. Sing die lof van jou eie fontein, verheug jou oor jou eie vrou, so vol liefde, so mooi soos 'n takbok, soos 'n ribbok. Geniet voluit van haar liefkosings, laat dit jou deurentyd bedwelm. Waarom sou jy jou laat bedwelm deur 'n slegte vrou, my seun, waarom sou jy in die arms van 'n ander vrou gaan lĂȘ? 'n Mens se lewe lĂȘ oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy. Die oortreding van die goddelose agterhaal hom, hy draai hom vas in sy sonde.” Uit Spreuke 5.

“For though we walk in the flesh, we do not war according to the flesh, for the weapons of our warfare are not of the flesh, but divinely powerful for the destruction of fortresses. We are destroying every lofty thing raised up against the knowledge of God, and we are taking every thought captive to the obedience of Christ.

“Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer nie die stryd met menslike wapens nie. Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.

“For I now rejoice, not that you were made sorrowful, but that you were made sorrowful to the point of repentance; for you were made sorrowful according to the will of God, in order that you might not suffer loss in anything through us. For the sorrow that is according to the will of God produces a repentance without regret, leading to salvation; but the sorrow of the world produces death.” Taken from 2Cor. 10.

“Nou is ek egter bly, nie omdat ek julle hartseer gemaak het nie, maar omdat ek julle so hartseer gemaak het dat julle tot inkeer gekom het. Julle was immers hartseer soos God dit wou hĂȘ. Ons het julle dus in geen opsig benadeel nie, want droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei, en daaroor was niemand nog ooit jammer nie. Daarteenoor bring droefheid uit wĂȘreldse oorwegings die dood.” Geneem uit 2Kor.7.

“God gave us a ministry of reconciliation, namely, that God Himself was in Christ reconciling the world to Himself, not counting their trespasses against them, and He has committed to us the word of reconciliation. Therefore, we are ambassadors for Christ, as though God were entreating through us; we beg you on behalf of Christ, be reconciled to God.” Taken from 2Cor. 5.

“Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wĂȘreld met Homself versoen het en die mense hulle oortredinge nie toereken nie. Die boodskap van versoening het Hy aan ons toevertrou. Ons tree dus op as gesante van Christus, en dit is God wat deur ons 'n beroep op julle doen. Ons smeek julle namens Christus: Aanvaar die versoening met God wat Hy bewerk het!” Geneem uit 2Kor. 5.

“There will be more joy in heaven over one sinner who repents, than over ninety-nine righteous persons who do not need repentance. Yes, there is joy in the presence of the angels of God over one sinner who repents. For Jesus said, ‘He who is without sin among you, let him be the first to throw a stone. I do not condemn you; go your way. From now on sin no more.’” Taken from Luke 15.

“Ek sĂȘ vir julle: Net so sal daar ook in die hemel blydskap wees oor een sondaar wat hom bekeer, eerder as oor nege en negentig mense wat reg doen en nie bekering nodig het nie.” Ja, daar is vreugde in die teenwoordigheid van die engele van God oor een sondaar wat bekeer. Want jesus het gesĂȘ, “Laat die een van julle wat 'n skoon gewete het, eerste 'n klip op haar gooi.”  “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.”’ Geneem uit Lukas 15.

“Neither do I condemn you.” John 8.

“Ek doen dit ook nie.” Joh. 8..

Prayer to Restore
Gebed om te Herstel

“Hear my prayer, O Lord, give ear to my cry, do not be silent at my tears. Put my tears in a bottle, are they not in Thy book? Since I am afflicted and needy, let the Lord be mindful of me. Thou art my help and my deliverer. Do not delay, O my God.” From Psalms 56 and 40.

“Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie.   U het op my trane gelet. In u boek staan hulle opgeteken. Ek is hulpeloos en arm; kom tog gou na my toe, o God. U is my hulp en my redder, Here, moet tog nie talm nie!” Uit Psalms 56 en 40.

“Though they intend evil against Thee, and devise a plot, they will not succeed. When my enemies turn back they stumble and perish before Thee. Thou hast blotted out their name forever and ever. The very memory of them has perished. Yet a little while and the wicked man will be no more. And you will look carefully for his place and he will not be there. But the humble will inherit the land and will delight themselves in abundant prosperity.” From Psalm 21.

“As hulle kwaad teen U beraam, bose planne uitdink, sal hulle niks uitrig nie. Toe U verskyn het, het my vyande gevlug, hulle het gestruikel en omgekom. hulle naam vir altyd uitgewis. Nog 'n rukkie en daar sal geen goddelose meer wees nie; 'n mens sal hom soek waar hy was, maar hy sal nie daar wees nie. DiĂ© wat nou verdruk word, sal die land besit en hulle verlustig in hulle welvaart.” Uit Psalms 21.

“Thou dost surround the righteous with a shield. In peace I will both lie down and sleep. For Thou alone dost make me dwell in safety. Offer to God a sacrifice of thanksgiving, and call upon Me in the day of trouble. I shall rescue you, and you will honor Me.” From Psalm 4.

“U laat dit goed gaan met die regverdige, Here, u goedheid beskerm hom soos 'n skild.Nou sal ek onbesorg gaan lĂȘ en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon. Ek wil U loof met 'n dankoffer. Roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp en jy sal My eer.” Uit Psalms 4.

“Be strong, and let your heart take courage, all you who hope in the Lord. Be their shepherd also and carry them forever. I would have despaired if I had not believed that I would see the goodness of the Lord, in the land of the living. Wait for the Lord; be strong and let your heart take courage. Yes, wait for the Lord.” From Psalm 27.

“Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in die Here stel. Wees ook hulle herder en dra hulle vir ewig. As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie Wag vir die Here; wees sterk en hou goeie moed. Ja, wag vir die Here.” Uit Psalm 27.

May God Grant You Victory!
Mag God Jou die Oorwinning Gee!

Personal commitment: to battle in the Spirit for my wife and my marriage. “Based on what I have learned from God’s Word, I commit to battling in the Spirit rather than continuing to battle in the flesh. I recognize that when I battle in the flesh I am losing the spiritual battle. Therefore I commit to spending my energy, time and thought life in the spiritual battle for my marriage and family.”

Persoonlike toewyding: om in die Gees vir my vrou en my huwelik te baklei. “Gebaseer op wat ek uit God se Woord geleer het, wy ek my daaraan toe om in die Gees te baklei eerder as om voort te gaan om in my sondige natuur te baklei. Ek erken dat wanneer ek in my sondige natuur baklei ek die geestelike stryd verloor. Daarom wy ek my daaraan toe om my energie, tyd en gedagtes te spandeer in die geestelike stryd vir my huwelik en familie.”

Onthou om by die oorwinning aan te sluit! Moenie net
kyk nie. Herstel Reise is nie 'n toeskouer sport nie!

Begin asseblief 'n JOERNAAL met die Here in gedagte, oor wat jy elke dag geleer het vir die volgende 30 dae om "Jou Huwelik Te Herstel."

Hoe meer jy jou hart uitstort in hierdie vorms, hoe meer kan ons en God jou help. Hierdie vorms sal jou en jou eVennoot ook help met aanspreeklikheid. KLIK HIER

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!