Restored Christ Way

Herstel Deur Dit Christus Se Manier Te Doen!

This is my testimony about how our marriage was saved!! My wife and I are now back together, and this time it is for keeps!!! She now says that she is going to do whatever it takes for our marriage to be saved!!

Dit is my getuienis oor hoe ons huwelik gered was!! My vrou en ek is nou weer saam, en hierdie keer is dit vir ewig!!! Sy sĂȘ nou dat sy gaan doen watookal dit neem vir ons huwelik om gered te word!!

We now pray together daily and are learning to love each other all over again!!! God has everything under control; that is the good news!!! But, there is difficult news, also (God is not done refining me!).

Ons bid nou daagliks saam en leer hoe om vir mekaar lief te wees van voor af!!! God het alles onder beheer; dit is die goeie nuus!!! Maar, daar is ook moeilike nuus, (God is nie klaar om my te verfyn nie!).

After we got back together, she began to feel tired and sick. So, she went to the doctor to get a check-up. Hours later, she found out that she was pregnant (not by me). She told me after it was confirmed, which hurt deeply.

Nadat ons weer bymekaar gekom het, het sy begin om moeg en siek te word. So, sy het na die dokter toe gegaan vir ‘n ondersoek. Ure later, het sy uitgevind dat sy swanger is (nie by my nie). Sy het vir my gesĂȘ nadat dit bevestig was, wat diep seer gemaak het.

I have to admit that I left her for about a week, but praise be to God, I came back under the direction of God. She saw the OM one last time and informed him about the child. Of course, this started another roller coaster of emotions on my part. Then, she reassured me that the OM would have only visitation rights and no personal visits.

Ek moet erken dat ek haar vir ‘n week gelos het, maar loof God, ek het terug gekom onder die direksie van God. Sy het die AM een laaste keer gesien en hom van die kind vertel. Natuurlik, het dit nog ‘n tuimel trein van emosies op my part begin. Toe, het sy my verseker dat die AM slegs besoekregte sou hĂȘ en geen persoonlike besoeke nie.

We have been going to church. God is in complete control!

Ons het begin kerk toe gaan. God is in algehele beheer!

Thank you ALL for the much-needed prayers and support!!!

Dankie julle ALMAL vir die broodnodige gebede en ondersteuning!!!

The Power of God moved in my Life!
Die Krag van God het in my Lewe beweeg!

I have seen the POWER OF GOD move in my life and I have witnessed REAL MIRACLES that cannot be explained by science! I have seen people healed and demons exorcised when God placed my hands on them. I knew the Scriptures, I was a walking concordance and I was a Pharisee!

Ek het die KRAG VAN GOD in my lewe sien beweeg en ek kan getuig van REGTE WONDERWERKE in my lewe wat nie deur wetenskap verduidelik kan word nie! Ek het mense gesien genees en demone uitgedryf toe God my hande op hulle geplaas het. Ek het die Skrif geken, ek was ‘n lopende konkordansie en ek was ‘n FarisieĂ«r!

When my wife left me after three years of marriage, and left our two-year-old son with me, because she couldn’t “handle the responsibility,” I had no energy to fight for her. I just took care of my son, alone, for almost 12 years. I felt no joy in my life and I never took it to God! Satan had me so blinded that I never even asked God to bring my wife back! WORSE, I told God that “I will not ask!” My life slowly went downhill! I had girlfriends but could never fall in love, and I was empty!

Toe my vrou my verlaat het na drie jaar van getroude lewe, en ons twee-jarige seun by my gelos het, omdat sy nie die “verantwoordelikheid kon hanteer” nie, het ek nie die energie gehad om teen haar te baklei nie. Ek het net, alleen, vir my seun gesorg, vir amper 12 jaar. Ek het geen vreugde in my lewe gevoel nie en dit nooit na God toe geneem nie! Satan het my so verblind gehad dat ek nooit ooit vir God gevra het om my vrou terug te bring nie! ERGER, ek het vir God vertel dat “Ek sal nie vra nie!” My lewe het stadig afdraand gegaan! Ek het meisies gehad maar kon nooit verlief raak nie, en ek was leeg!

That was when I met a friend I’ll call “Betty.” I have always obeyed when God told me to do or say something, so when He told me to tell Betty my story, I obeyed Him.

Dit was toe ek ‘n vriendin ontmoet het wie ek “Betty” sal noem. Ek het nog altyd gehoorsaam wanneer God vir my gesĂȘ het om iets te sĂȘ of te doen, so toe Hy vir my gesĂȘ het om vir Betty my storie te vertel, het ek Hom gehoorsaam.

My wife looked at me with amazement! She told me later that she did not understand how I could know the power of God and yet appear so empty! She described me as a “walking dead man”! When we next spoke, I wanted to get to know her better (maybe as girlfriend material), but instead, I told her how messed up my life had been since my wife had left me. Betty actually scolded me for not standing up to the enemy for my marriage!!! I told her that I couldn’t pray for that!

My vrou het na my gekyk in verwondering! Sy het vir my gesĂȘ dat sy nie verstaan het hoe ek die krag van God kon ken en tog so leeg lyk! Sy het my as ‘n “lopende dooie man” beskryf! Toe ons weer gepraat het, wou ek haar beter (miskien as meisie materiaal) leer ken, maar in plaas daarvan, het ek vir haar vertel hoe opgemors my lewe was vandat my vrou my gelos het. Betty het my eintlik uitgeskel dat ek nie teen die vyand opgestaan het vir my huwelik nie!!! Ek het vir haar gesĂȘ dat ek nie vir dit kon bid nie! 

My wife asked me what I would like her to pray for and I said, “Pray that I might be made whole again and know the joy of my salvation!” That was two months ago. Since then, God has moved incredibly quickly! I learned how to pray again, and finally asked God to return my wife to me.

My vrou het my gevra waarvoor ek wou hĂȘ sy vir moet bid en ek het gesĂȘ, “Bid dat ek weer heel gemaak mag word en kan jubbel oor Sy verlossingsdaad! “ Dit was twee maande gelede. Sedertdien, het God ongelooflik  vinnig beweeg! Ek het geleer om weer te bid, en uiteindelik vir God gevra om my vrou na my toe terug te bring. 

Then after 12 years, my wife called me and said she wanted to come home! PRAISE GOD!!!

Toe na 12 jaar, het my vrou my gekakel en gesĂȘ sy wou terugkom huis toe! PRYS GOD!!

Hierdie getuienis en nog baie meer is
BESKIKBAAR in SAGTEBAND 

Deur Die Woord Van Hul Getuienis: Ongelooflike en Kragtige Getuienisse van Herstelde Huwelike Van Mans

KLIK HIER om jou eie eksemplaar te kry en merk en lees hoe ander, soos jy, dit deur hulle Reis na Herstel gemaak het en 'n HERSTELDE HUWELIK ervaar het.