'n HERSTELDE Huweliksgetuienis,
"My Vrou Het 'n Spreuke 31 Vrou Teruggekeer!!"

Die Getuienis was geneem uit een van ons baie
Deur die Woord van Hul Getuienis boeke
om JOU te help om
enige vrees en twyfel te oorkom in
God se Vermoë en Begeerte om
JOU Huwelik te Herstel!

.Hoofstuk 12 "Bid Dit Van God"

"As een van julle wysheid kortkom,
 moet hy dit van God bid,
en Hy sal dit aan hom gee,
want God gee aan almal
sonder voorbehoud
en sonder verwyt."
—Jakobus 1:5

AFR_mRYM_FrontCover

What if my wife is unfaithful and commits adultery, am I then allowed to divorce her?

Wat as my vrou ontrou was en egbreek  pleeg, is ek dan toegelaat om van haar te skei?

No! As we just learned in Chapter 11 “Cleave to His Wife” God’s Word says that a husband could divorce for the reason of fornication only (which is intercourse prior to marriage) if the woman was defiled. no matter what your Bible translation may seem to say. The only exception refers to the time of betrothal only. Fornication and adultery are not the same sin. If they were, these sins would not be stated twice in the same Scripture verse: “...neither fornicators, idolaters, nor adulterers....” 1Cor. 6:9.

Nee! Soos ons gelees het in Hoofstuk 11 “En Hulle Sal Een Word” God se Woord sĂȘ dat ‘n man kan skei vir die rede van onsedelikheid alleen (wat omgang is voor die huwelik) as die vrou onteer is. Maak nie saak wat jou Bybel oorvertaling mag sĂȘ nie. Die enigste uitsondering verwys alleenlik net na die tyd van die verlowing. Onsedelikheid en egbreek is nie dieselfde sonde nie. As hulle was, sou hierdie sondes nie twee keer in dieselfde Bybelvers genoem word nie geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers
.” 1Kor. 6:9.

Divorce her secretly. Divorce for the cause of fornication was allowed during the betrothal time, as in the case of Mary and Joseph. The terms fiancĂ© and engagement were not used during this period of history. The term “husband” was used because Joseph had already committed to being Mary’s husband. “And Joseph, her husband...desired to divorce her secretly.” Matt. 1:19. This was prior to their marriage because divorce was allowed for the case of fornication only.

Verlowing te verbreek. Egskeiding vir die rede van onsedelikheid was gedurende die verlowing toegelaat, soos in die geval van Maria en Josef. Die term verloofde en verlowing was nie gedurende hierdie tyd van die geskiedenis gebruik nie. Die term “man” was gebruik omdat Josef hom alreeds daaraan toegewy het om Maria se man te wees. “Haar verloofde, Josef, 
 het hom voorgeneem om die verlowing stilweg te verbreek.” Matt. 1:19. Dit was voor hulle huwelk omdat egskeiding net toegelaat was vir onsedelikheid alleen.

Betrothed. The previous verse explains that the “divorce” was to take place before the marriage! “...Mary had been betrothed to Joseph, before they came together she was found to be with child....” Matt. 1:18. The latest a divorce could take place was immediately after the wedding night, if the woman was found not to be a virgin.

Verloof. Die vorige vers verduidelik dat die “egskeiding” voor die troue sou plaasvind! “...Toe sy moeder Maria nog aan Josef verloof was, het dit geblyk dat sy swanger is sonder dat hulle gemeenskap gehad het
.” Matt. 1:18. Die laatste wat ‘n egskeiding kon plaasvind was onmiddellik na die huweliks aand, as daar gevind was dat die vrou nie ‘n maagd was nie.

Can anyone then ever remarry?
Kan enigiemand dan ooit hertrou?

“A wife is bound as long as her husband lives; but if her husband is dead, she is free to be married to whom she wishes, only in the Lord.” 1Cor. 7:39. For those women who are widowed, it is important to know that when the real “Mr. Right” comes along he too will be widowed or will never have been married. Remember, Satan usually brings his best first, but the Lord makes you wait and then brings His best! “Wait for the Lord, and keep His way.” Ps. 37:34.

“'n Vrou is aan haar man gebind so lank as hy lewe. As hy sterwe, is sy vry om te trou met wie sy wil, mits dit met 'n gelowige is.” 1Kor. 7:39. Vir daardie vrouens wat weduwees is, is dit belangrik om te weet dat wanneer die regte “Mnr. Reg” aankom sal hy ook ‘n wewenaar wees of nog nooit getroud nie. Onthou, Satan bring gewoonlik sy beste eerste, maar die Here maak jou wag en bring dan Sy beste! “Vertrou op die Here en bly op sy weĂ«.” Ps. 37:34.

What if I am already in a second (or third) marriage?
Wat as ek alreeds in ‘n tweede of (derde) huwelik is?

First, you must ask God’s forgiveness, whether you were married before you were saved or not. You can’t be effective in your Christian walk if you can’t admit past sins. “He who covers his transgressions shall not prosper.” Prov. 28:13. “If we say that we have no sin, we are deceiving ourselves, and the truth is not in us. If we confess our sins, He is faithful and righteous to forgive us our sins and to cleanse us from all unrighteousness.” 1John 1:8-9.

Eerstens, moet jy God om vergiffenis vra, of jy nou getroud is voordat jy gered is of nie. Jy kan nie effektief in jou Christelike wandel wees as jy nie vorige sondes kan erken nie. “Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. “Spr. 28:13. “As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. “ 1 Johannes 1:8-9.

Time to repent. “Therefore, confess your sins to one another, and pray for one another, so that you may be healed. The effective prayer of a righteous man can accomplish much.” Jas. 5:16.

Tyd om te bekeer. “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.” Jak. 5:16.

Should I restore this marriage or go back to my first wife?
Moet ek hierdie huwelik herstel of teruggaan na my eerste vrou toe?

His will. After you confess your sin of getting ahead of God by remarrying or marrying someone who was already married, you must lay your will aside and ask your Heavenly Father for His will concerning your present marriage. Does the Lord want you to continue to seek restoration for this marriage that is falling apart? Many men have faced this difficult task, but God is ALWAYS faithful and He will guide you if you seek Him. Pray for God’s direction. “The thief comes only to steal, and kill, and destroy; I came that they might have life, and might have it abundantly.” John 10:10.

Sy wil. Nadat jy van jou sondes bely het dat jy voor God uitgegaan het deur te hertrou of om met iemand te trou wie alreeds getroud was, moet jy jou wil eenkant plaas en jou Hemelse Vader vra vir Sy wil aangaande jou huidige huwelik. Wil die Here hĂȘ jy moet voortgaan om vir herstel te vra vir ‘n huwelik wat uitmekaar val? Baie mans het hierdie moeilike taak in die gesig gestaar, maar God is ALTYD getrou en Hy sal jou lei as jy Hom nastreef. Bid vir God se leiding. “n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hĂȘ, en dit in oorvloed.” Joh. 10:10.

We are no longer under the law, but live under grace when we accept the gift of salvation. God may want to restore your first marriage, or your second marriage or maybe He would rather you live a life of singleness. God has an abundant life for you, but only as you desire His will can you find it. If you continue to seek your own will, wanting your first marriage or your current marriage or a new marriage, you will continually live in misery and defeat. Seek Him and His will for you. “‘For I know the plans that I have for you,’ declares the LORD, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope.’” Jer. 29:11.

Ons is nie meer onder die wet nie, maar leef onder genade wanneer ons die geskenk van redding aanvaar. God mag jou eerste huwelik wil herstel, of miskien jou tweede huwelik of miskien wil Hy hĂȘ jy moet enkellopend leef. God het ‘n oorvloedige lewe vir jou, maar net as jy Sy wil begeer kan jy dit vind. As jy voortgaan om jou eie wil na te streef, en jou eerste huwelik of jou huidige huwelik of ‘n nuwe huwelik te wil hĂȘ, sal jy voortdurend in ellende en nederlaag leef. Soek Hom en Sy wil vir jou.   “Ek weet wat Ek vir julle beplan, sĂȘ die HERE: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! ‘“ Jer. 29:11.

What’s the truth about “Covenant Marriages”. The fact is that God DOES recognize second marriages. The term “covenant marriage” was coined from Mal. 2:14: “Yet you say, ‘For what reason?’ Because the Lord has been a witness between you and the wife of your youth, against whom you have dealt treacherously, though she is your companion and your wife by covenant.” It does not say that it is a first marriage or that a first marriage is all that the Lord will recognize. We cannot read into a verse to make it say what we WANT it to say. “For the time will come when they will not endure sound doctrine; but wanting to have their ears tickled, they will accumulate for themselves teachers in accordance to their own desires; and will turn away their ears from the truth, and will turn aside to myths.” 2Tim. 4:3-4. Only the truth will set us free.

Wat is die waarheid aangaande “Verbondshuwelike”. Die feit is dat God WEL tweede huwelike erken. Die term “verbondshuwelik” was uit Mal. 2:14 “ en julle vra: “Waarom dan nie?” Dit is omdat die Here weet wat gebeur het tussen jou en die vrou met wie jy van jou jeug af getroud is: jy was ontrou aan haar, ontrou aan jou eie vrou, die vrou aan wie jy plegtig trou belowe het.” Dit sĂȘ nie dat dit ‘n eerste huwelik is of dat ‘n eerste huwelik al is wat die Here sal erken ne. Ons kan nie in ‘n vers lees om dit te maak sĂȘ wat ons WIL hĂȘ dit moet sĂȘ nie. “want daar sal 'n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sĂȘ wat hulle graag wil hoor. Hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend.” 2Tim. 4:3-4. Net die waarheid sal ons vrymaak.

Ignoring or minimizing the power of Christ’s shed blood. When you believe that God will NOT forgive a second or subsequent marriage, but sees it only as ongoing adultery, you are saying that Jesus’ blood is unable to cover the sin of adultery caused by divorcing and remarrying.

Ignoreer of minimalisering van die krag van Christus se vergiete bloed. is. Wanneer jy glo dat God NIE ‘n tweede of daaropvolgende huwelik sal vergewe nie, maar dit net sien as voortdurende owerspel, sĂȘ jy dat Jesus se bloed nie in staat is om die sonde van egbreek wat deur egskeiding en hertrou veroorsaak is te vergewe nie.

But this verse tells us differently: “Or do you not know that the unrighteous shall not inherit the kingdom of God? Do not be deceived; neither fornicators, nor idolaters, nor adulterers
shall inherit the kingdom of God. And such WERE some of you; but you were washed, but you were sanctified, but you were justified in the name of the Lord Jesus Christ, and in the Spirit of our God.” 1Cor. 6:9. Hallelujah! God can and does forgive adultery, any and all adultery! “And Jesus said, ‘Neither do I condemn you; go your way. From now on sin no more.’ ” John 8:11.

Maar hierdie vers vertel ‘n ander storie “Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen deel sal kry aan die koninkryk van God nie? Moenie julle self mislei nie: geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers 
.sal deel kry aan die koninkryk van God nie. En so WAS party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God.” 1 Kor. 6:9. Hallelujah! God kan en sal vergewe owerspel, enige owerspel! “En moet van nou af nie meer sonde doen nie.” Joh. 8:11.

Trust Him. If you want the abundant life God has for you as one of His children, you must trust Him with your life. God wants to give you an abundant life, not a counterfeit. If you choose to try and do this yourself, it is in vain. Ps. 127:1 says, “Unless the Lord builds the house, they labor in vain who build it
.”

Vertrou op Hom. As jy die oorvloedige lewe wil hĂȘ wat God vir jou het as een van Sy kinders, moet jy op Hom vertrou met jou lewe. God wil vir jou ‘n oorvloedige lewe gee, nie ‘n namaaksel nie. As jy kies om te probeer om dit by jouself te doen, is dit tevergeefs. Ps. 127:1 sĂȘ, “ As die Here die huis nie bou nie, swoeg diĂ© wat daaraan bou, tevergeefs
.”

Can adultery be forgiven?
Kan egbreek vergewe word?

 Yes. Jesus said to the woman caught in adultery: “Did no one condemn you? ... Neither do I condemn you; go your way. From now on sin no more.” John 8:10-11. Actually, not only is adultery NOT grounds for divorce, it is grounds for forgiveness as Christ showed in John 8:10 above.

Ja, Jesus het vir die vrou gesĂȘ wat in owerspel gevang was; “ Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?” “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.” Joh. 8:10-11. Eintlik, is egbreek nie net NIE redes vir egskeiding nie, dit is redes vir vergifnis soos wat Christus in Joh. 8:10 bo gewys het. 

We also have an example in Hosea of a spouse forgiving adultery in Hos. 3:1. “Then the Lord said to me, ‘Go again, love a woman who is loved by her husband, yet an adulteress.’ ” Then in 1Cor. 6:9-11, when God refers to adulterers and fornicators, He says: “And such were some of you; but you were washed, but you were sanctified, but you were justified in the name of the Lord Jesus Christ, and in the Spirit of our God.” We are washed in His blood of forgiveness.

Ons het ook ‘n voorbeeld in Hosea van ‘n gade wat egbreek vergewe in Hos. 3:1. Die Here het vir my gesĂȘ: Gaan knoop weer 'n liefdesverhouding aan met 'n vrou wat vir ander mans lief is en egbreek pleeg.’” Dan in 1Kor. 6:9-11, wanneer God na egbrekers en onsedelikes verwys, Hy sĂȘ  En so was party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God.” Ons is in Sy bloed van vergiffenis gewas.

Yet, too many pastors say that adultery is grounds for divorce. “You have heard that it was said, ‘You shall not commit adultery’; but I say to you that everyone who looks on a woman to lust for her has committed adultery with her already in his heart.” Matt. 5:27-28. If it were true that adultery was grounds for divorce, then most women could divorce their husbands since most of us have lusted over pictures of women on television or in magazines!

Tog, te veel pastore sĂȘ dat egbreek rede vir egskeiding is. “Julle het gehoor dat daar gesĂȘ is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’ Maar Ek sĂȘ vir julle: Elkeen wat na 'n vrou kyk en haar begeer, het reeds in sy hart met haar egbreek gepleeg.” Matt.5:27-28. As dit waar was dat egbreek rede vir egskeiding was, dan kon baie vrouens hulle mans skei aangesien meeste van ons die vrouens op televisie of in tydskrifte begeer het!

If you have committed adultery, you must confess your sin to your wife if she is unaware of your unfaithfulness. “He who conceals his transgressions will not prosper, but he who confesses and forsakes them will find compassion.” Prov. 28:13b.

As jy egbreek gepleeg het, moet jy jou sonde aan jou vrou bely as sy nie bewus is van jou ontroue nie. “Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang.” Spr. 28:13.

Isn’t remarriage okay if it’s under the right circumstances?
Is hertrou nie reg as dit onder die regte omstandighede is?

Again, we believe that too many churches and pastors say that divorce is right in some situations, but this verse clearly says, “Whoever then annuls one of the least of these commandments, and so teaches others, shall be called least in the kingdom of heaven; but whoever keeps and teaches them, he shall be called great in the kingdom of heaven.” Matt. 5:19. Therefore, we, as teachers of the word will not annul, in other words, say that the verses about divorce are not valid.

Weer, ons glo dat te veel kerke en pastore sĂȘ dat egskeiding in sommige situasies reg is, maar hierdie vers sĂȘ duidelik, “Wie dan ook een van die geringste van hierdie gebooie ongeldig maak en die mense so leer, sal die minste geag word in die koninkryk van die hemel. Maar wie die wet gehoorsaam en ander so leer, sal hoog geag word in die koninkryk van die hemel.” Matt. 5:19. Daarom, ons, as onderwysers van die woord sal nie ongeldig maak nie, met ander woorde, sĂȘ dat die verse hierbo nie geldig is nie.

How can I be sure that what this book says is right and what many of the churches are saying is wrong? The Scriptures warn us to “Beware of the false prophets, who come to you in sheep’s clothing, but inwardly are ravenous wolves. Many will say to Me on that day, ‘Lord, Lord, did we not prophesy in Your name, and in Your name cast out demons, and in Your name perform many miracles?’ And then I will declare to them, ‘I never knew you; Depart from Me, you who practice lawlessness.’ ” Matt. 7:15-23. Aren’t many of the marriages in your church crumbling and the families dissolving? These, we believe, are the bad fruits from allowing divorce within the church.

Hoe kan ek seker wees dat wat hierdie boek sĂȘ reg is en wat meeste van die kerke sĂȘ verkeerd is Die Bybel waarsku ons “Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. Baie sal daardie dag vir My sĂȘ: ‘Here, Here, het ons dan nie in u Naam gepreek nie, deur u Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie?’ Dan sal Ek openlik vir hulle sĂȘ: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree.” Matt. 7:15-23. Verbrokkel daar nie baie huwelike in julle kerke en die families los op nie? Hierdie, glo ons, is die slegte vrugte wat deur egskeiding binne die kerk toe te laat.

I have found in talking to pastors about this issue that many of them personally feel a “deep down” conviction about marriage, but don’t want to “offend” anyone, especially all those “church members” who are in their second and third marriages. Sadly, one who did finally take a stand in his church was met with a church division from those who were in second and subsequent marriages. They did not appreciate their pastor taking this firm stand on divorce and remarriage! However, when faced with making a decision, we must remember, “Friendship with the world is hostility toward God. Therefore whoever wishes to be a friend of the world makes himself an enemy of God.” Jas. 4:4.

Ek het gevind deur met pastore te praat oor hierdie aangeleentheid dat baie van hulle “diep binne” ‘n oortuiging voel oor die huwelik, maar wil niemand aanstoot gee nie, spesiaal al daardie “kerk lidmate” wie in hulle tweede of derde huwelike is. Treurig, een wat finaal ‘n standpunt in hierdie kerk geneem het was deur ‘n kerk verdeling ontmoet van die wat in tweede en daaropvolgende huwelike was. Hule het dit nie waardeer dat hulle pastoor hierdie ferm standpunt oor egskeiding en hertrou neem nie! Nietemin, wanneer jy gekonfronteer word om ‘n besluit te maak, moet ons onthou, “Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wĂȘreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wĂȘreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is.” Jak. 4:4.

Ears tickled. If a pastor or church takes a stand against divorce and remarriage, they are labeled legalistic or judgmental. And those who want to “do their own thing” will go to another church to hear what they want to hear (to have their ears tickled). “For the time will come when they will not endure sound doctrine; but wanting to have their ears tickled, they will accumulate for themselves teachers in accordance to their own desires; and will turn away from the truth, and will turn aside to myths.” 2Tim. 4:3-4.

Graag wil hoor. As ‘n pastoor of kerk ‘n standpunt neem teen egskeiding en hertrou, word hulle wetties of veroordelend gemerk. En die wat hulle “eie ding” wil doen” sal na ‘n ander kerk toe gaan om te hoor wat hulle wil hoor .”Want daar sal 'n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sĂȘ wat hulle graag wil hoor. Hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend.” 2Tim. 4:3-4.

Since I’m already divorced or single again,
couldn’t I remarry or at least date and then ask God to forgive me?
Aangesien ek alreeds gekei is of weer enkellopend is,
kan ek nie hertrou of ten minste uitgaan en dan vir God vra om my te vergewe nie?

 First of all, you are not really single. Only someone who has never been married (or a widow or widower) is single. Secondly, you will reap what you have sown. “Do not be deceived, God is not mocked; for whatever a man sows, this he will reap also.” Gal. 6:7. You are willfully entering into sin. “Therefore to one who knows the right thing to do and does not do it, to him it is sin.” Jas. 4:17.

Eerstens, jy is nie regtig enkel nie. Net iemand wat nooit getroud is (of ‘n weduwee of wewenaar) is enkel. Tweedens, jy sal oes wat jy saai. Moenie julle self mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes. “ Gal. 6:7. Jy gaan die sonde williglik binne. “As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.” Jak. 4:17.

A terrifying thing. You’ll set yourself up for God’s vengeance. “For if we go on sinning willfully after receiving the knowledge of the truth, there no longer remains a sacrifice for sins. How much more severe a punishment do you think he will deserve who has trampled under foot the Son of God. Vengeance is mine, I will repay. The Lord will judge His people. It is a terrifying thing to fall into the hands of the living God.” Heb. 10:26-31. God will not be mocked. You will not benefit from ignoring God’s Word, nor by trading obedience for a “better marriage” (or relationship) with someone new.

Dit is verskriklik. Jy sal jouself opstel vir God se wraak. Wanneer ons opsetlik bly sondig nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, is daar geen offer meer wat ons sondes kan wegneem nie. Hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy kry wat die Seun van God verag het, Dit is mĂœ reg om te straf; Ek sal vergeld;” en verder: “Die Here sal oor sy volk oordeel.” Dit is verskriklik om in die hande van die lewende God te val.” Heb. 10:26-31. God sal nie gespot word nie. Jy sal nie voordeel trek deur God se Woord te ignoreer nie, nog minder deur gehoorsaamheid vir ‘n “beter huwelik” (of verhouding) met iemand nuut uit te ruil nie.

If You Love Me
As julle My liefhet

In closing, “If anyone advocates a different doctrine and does not agree with sound words, those of our Lord Jesus Christ, and with the doctrine conforming to godliness, he is conceited and understands nothing; but has a morbid interest in controversial questions and disputes about words, out of which arise envy, strife, abusive language, evil suspicions, and constant friction between men of truth.” 1Tim. 6:3-5. “If you love Me, you will keep My commandments.” John 14:15. If you say you believe God, then obey Him. “Why do you call me Lord and not do what I say?” Luke 6:46. If you have decided to ask Jesus for your salvation but are not following His teachings, then He is not your Lord and Master. If He is your Lord, then be sure that you act like it. Obey Him!

Ter afsluiting, “As iemand 'n ander leer verkondig en nie hou by die gesonde woorde van ons Here Jesus Christus en by die leer van ons godsdiens nie, is hy verwaand en weet hy niks. Hy het 'n sieklike beheptheid met twisvrae en met stryery oor woorde. Daaruit ontstaan afguns, twis, beledigings, gemene verdagmakery, voortdurende rusie van mense wat verstandelik verward en van die waarheid beroof is. 1Tim . 6:3-5.  “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer.Joh. 14:15. As julle sĂȘ julle glo God, gehoorsaam Hom dan. “Watter sin het dit dat julle My aanspreek met ‘Here, Here!’ en nie doen wat Ek sĂȘ nie? Lukas 6:46. As jy besluit het om vir Jesus te vra vir jou redding maar volg nie Sy leringe nie, dan is Hy nie jou Here en Meester nie. As Hy jou Here is, wees dan seker dat jy so optree. Gehoorsaam Hom!

Let us make a personal commitment to
SEEK THE LORD
and encourage all others to do the same!

Kom ons maak ‘n persoonlike toewyding om die
HERE NA TE STREEF
en ander aan te moedig om dieselfde te doen!

Personal commitment: to seek the Lord as to whether I am to restore my present marriage. “Based on what I have learned from God’s Word, I commit to ask God whether or not I am to restore this marriage. I will lay aside my will, wanting only His will since He is my Lord. I will never judge anyone who is in a second or subsequent marriage, but acknowledge that the blood of Jesus is able to cover the sin of adultery.”

Persoonlike toewyding: om die Here na te streef of ek my huidige huwelik moet herstel. “Gebaseer op wat ek geleer het uit God se Woord, wy ek my daaraan to om God te vra of ek hierdie huwelik moet herstel. Ek sal my wil opsy sit, en net Sy wil wil hĂȘ aangesien Hy my Here is. Ek sal iemand nooit oordeel wie in ‘n tweede of daaropvolgende huwelik is nie, maar erken dat die bloed van Jesus in staat is om die sonde van egbreek te bedek.

Onthou om by die oorwinning aan te sluit! Moenie net
kyk nie. Herstel Reise is nie 'n toeskouer sport nie!

Begin asseblief 'n JOERNAAL met die Here in gedagte, oor wat jy elke dag geleer het vir die volgende 30 dae om "Jou Huwelik Te Herstel."

Hoe meer jy jou hart uitstort in hierdie vorms, hoe meer kan ons en God jou help. Hierdie vorms sal jou en jou eVennoot ook help met aanspreeklikheid. KLIK HIER

Stay Encouraged Blog!

Sign up to receive awesome content in your inbox, every week on Monday.

!!Please remember to check your inbox or spam to confirm your subscription!!

We don’t spam!!